Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van George Suid

4.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van George Suid van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy George Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Suid Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf George Suid

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, George

17OnWellington Suites is in George se middedorp en stapafstand vanaf verskeie restaurante. Standaard kamers vir korttermynverblyf teen bekostigbare tariewe is beskikbaar aan gaste. Die selfsorg-eenhede of gesinskam...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Arbour 1 is 'n gastehuis en is sentraal geleë in die Heatherlands-woonbuurt met boomlanings in George. Die gastehuis is langsaan die N12 geleë en bied ideale verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Verblyf ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heather Park, George

Lekker Ontspan bied gerieflik gemeubileerde akkommodasie in George. Gaste kan kies tussen 2 kamers met toegang tot die sout swembad, of 'n enkelkamer wat nie toegang tot die swembad het nie. Al 3 die kamers kan oo...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Bodorp

Clementine Guest House is 'n 4-ster-B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

Mountain Dew Guest House is in een van die bekoorlikste ou strate van George geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n rustige en veilige omgewing. Ons is naby die sakekern, restaurante, gholfbane en die botanies...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Outeniqua Inn is 'n liefliek gastehuis in George wat verblyf in 'n verskeidenheid pragtige kamers bied. Gaste kan kies tussen die Mount Fiji-, Mount Everes-t, Kilimanjaro-, Switserse Alpe-, Mont Blanc- en Tafelberg...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

Caledon23 Country House is in die bekoorlike Camphersdrift-woonbuurt in die voorheuwels van die Outeniquaberge in die hartjie van die Tuinroete geleë en is stapafstand van George se middedorp af. Die slaapkamers i...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za