Geverifieerde Resensie

George

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1020 resensies.

George

Bergsig B&B

"As gevolg van die Covid-19 kon ons nie alle plekke besoek wat ons wou nie. Ons het hoofsaaklik op wandelpaaie gekonsentreer en dit baie geniet."

George

Oakhurst Hotel

"Baie ander aktiwiteite om te doen, ten spyte van die strande wat gesluit is. Baie plaaslike besighede om te ondersteun."

George

Town Lodge George

"Thank you for an awesome stay."

George

Lekkerdoeks

"Wonderlike skoon en veilige dorp!"

George

Bethel Guesthouse

"Ek is 'n voëlkyker. Dalk kan George 'n brosjure ontwikkel wat al die voëlkykplekke in die omgewing aandui. Dalk ook 'n soortgelyke kaart met al die eetplekke en restaurante."

George

Outeniqua Inn

"Pragtige dorp met interessante juweeltjies om te besoek. Genoeg om te doen. Heelwat koffiemeule vir ernstige koffieliefhebbers."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"George is super clean, has all the shops you need and is the perfect place, close to the beach, trial running, cycling, hiking, fishing spots. Would love to live there one day!"

George

Loerie @ Colnera

"Pragtig en gee gemoedsrus!"

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Buite skoolvakansie is dit heerlik rustig."

George

Lekkerdoeks

"Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam."

George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is nie meer George nie. Mosselbaai is vir seker die beter opsie vir jong familie."

George

Pollocks Place

"George is a must visit place before one reaches their expiry date on earth. It's beautiful and refreshing."

George

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

"Baie gerieflike plek om die Tuinroete te doen en te verken. Waarde vir geld beslis."

George

Joan Selfsorg Eenheid

"Mense is vriendelik en baie behulpsaam."

George

42 On Adderley

"Baie netjies en vriendelike mense."

George

Mysthill Farm Cottages

"Baie om te doen in die omgewing."

George

Garden Route Stay

"Good holiday destination, affordable, competitive pricing."

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Dagbesoekers baie. Dan kan die strand baie vol word."

George

Bollinger Guesthouse

"Brilliant destination to visit, the air is so clean with so many natural sites, beaches are second to none, love George."

George

42 On Adderley

"Nog altyd een van my gunsteling plekke!"

George

Tehillah Guest House

"Die weer was nie vir my lekker nie, ek het die warm Boland gemis, maar ek het aangepas. Ek wou graag swem maar dis te koud. George is ’n mooi plek en ek sal weer vakansie daar wil hou, sal net beter beplan wat om te doen."

George

Dutton's Cove Guesthouse

"Ongelooflike pragtige landskap."

George

Oupa se Pitte Top Unit

"Ek verkies kleiner, rustige plekke."

George

42 On Adderley

"Wat 'n wonderlike dorp!"

George

Happi Nes

"Fantastiese, veilige en rustige dorp waar alles nog werk! Hou so aan George!"

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Beautiful town."

George

VoelFrey

"Amazing town to visit."

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Uniek en spesiaal."

Victoriabaai, George

Pier Plesier

"Sal sand moet inry om swem weer moontlik te maak. As gevolg van klippe op strand kan mens op die oomblik glad nie hier swem nie."

George

Oppiesee Jan se Plek

"George is naby genoeg om te gaan inkopies doen met baie lekker restaurante."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang