Verified Reviews

George

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in George

Rated 4.7 out of 5 based on 1020 reviews.

George

Willow Cottage

"Buitewyke baie rustig met 'n besige middestad. Pragtige natuur om die dorp."

George

Bethel Guesthouse

"Fantastiese dorp met vriendelike mense."

George

Uniqua View Selfsorg

"George is 'n skoon, netjiese dorp omring deur pragtige berge en natuur en vriendelike hartsmense. Altyd 'n voorreg en plesier om die dorp te besigtig."

George

ArendsRus Country Resort

"Dis die Tuinroete en daar is meer as genoeg om te doen in die omgewing."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Victoriabaai word oor naweke oorval met ongewenste elemente wat liefs op 'n manier uitgehou moet word as die mooi van die baai behou wil word."

George

Plaas Knoetzie Kamma

"George is sentraal geleë naby vreeslik baie aantreklikhede, aktiwiteite en toerisme shopping."

George

Jasmyn en Protea Kothuise

"Rustige dorp, goed geleë. Vanaf hier is dit maklik om toegang te verkry tot ander dorpe binne 'n radius van 200 km."

Victoria Bay, George

Pier Plesier

"Een van die mooistes in ons land!"

George

Kingfisher's Nest

"I generally love George and all the facilities/extramural it offers."

George

Willow Cottage

"George en omgewing is ryk aan geskiedenis en baie opwindende dinge om te doen, baie interessante plekke om te besoek, is 'n wonderlike vakansieplek."

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Dit is 'n baie pragtige dorp in die Suid-Kaap."

George

The Farmhouse

"Beautiful place, lots of nature, very safe."

George

Danke Ma

"Sal graag my tassie pak en permanent daar gaan bly."

George

Dankepa Beach House

"George is amazing!"

George

42 On Adderley

"Baie om te sien en te doen in en om George. Al die passe is die moeite werd om te ry."

George

Lavender Lane Guest House

"Ek dink die stadsraad behoort al die indringerplantegroei om die dorpsdam uit te roei en dat 'n gefokusde bemarkingsstrategie nodig is - ek weet nie eintlik waarvoor George bekend is nie en kon ook nie veel fabriekswinkels opspoor wat ek in my onkunde gedink het daar sou wees nie."

George

Rozenhof Gaste Eenhede

"I wish every town in this beautiful country of ours could be so peaceful and laid back as we experienced in George. The hustle and bustle of the big city was definitely not missed."

Heatherlands, George

Pillow & Fern

"Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all."

George

Villa Maria

"Mal oor die plek!!"

Bodorp, George

42 On Adderley

"Rustige omgewing. Beveel aan."

George

Esperanza Countryside Accommodation

"It’s close to the airport, that’s about it, but the surrounding country side is beautiful."

Denvar Park, George

Joan Selfsorg Eenheid

"Very safe and quiet area."

George

Red Gate Cottage

"Nie 'n baie opwindend dorp nie."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer."

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"Rustige, veilige omgewing wat naby geleë is aan restaurante, winkels ens. "

George

Plaas Knoetzie Kamma

"Sal meer Uber of taxis in die dorp wil sien."

George

Willow Cottage

"Die vervoermuseum is 'n definitiewe moet sien vir alle ouderdomme. "

Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede

"A Beautiful area overlooking the nature reserve away from the busy areas. "

George

Villa Maria

"George is die mooiste!! Die berge en natuur bly die beste! "

Bodorp, George

George Executive Suites

"George is 'n goeie bestemming en Bodorp rustig en stil."

Page
Page 23 - Showing 661 to 690
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers