Indien jy Giyani besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Giyani.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Giyani Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Giyani accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Giyani akkommodasie
7 lekke plekke om te bly
Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike gastekamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Daar is 9 kamers wat elk 'n dubbelbed of...
Swanga Lodge bied gastekamers in Giyani en is net sowat 65 km van Thohoyandou en 158 km van Polokwane Internasionale Lughawe af. Verblyf i...
Xisaka Guest House is in Kremetart in Giyani en is die ideale basis om die area te verken. Dié gastehuis is 15 km vanaf die Hudson Ntsanwisi...
Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met...
Ankuweni Guest Lodge bied oornagverblyf in die hartjie van Giyani. Dis naby Giyani Regional Mall en Mopani Munisipaliteit. Daar is 6 kamers...
Kulani Country Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lodge in die hartjie van die Giyani Township in Deel E. Dit is naby Giyani Regional Mall ...
Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat...
Baleni is 'n omgewing waar natuur, doelmatigheid en spiritualisme saamkom. Ons ekonomie is baie afhanklik van die tradisionele soutmyne en B...
Together Lifestyle Resort is in die Malamulele-area in Limpopo. Hierdie area is tussen Giyani aan die ooste, by die Letaba-rivier, en Thohoy...
Vakhusi Guest House is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir ...