LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Graskop
4.4/5
volgens 702 resensies

Lees regte resensies van Graskop van 702 geverifieerde gaste

Indien jy Graskop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir Selfsorg-eenhede in Graskop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Graskop Selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Graskop accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Graskop Selfsorg-eenhede

23 uit 38 beskikbare blyplekke wat jou soektog pas gevind

Sien kaart
Gefilter volgens: Selfsorg-eenhede









Vanaf
R940
per nag, vir 4 mense

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat uitkyk oor die dorpie Graskop ...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Bergfietsroetes
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense

Lisbon Eco Lodge is op die oewer van die Lisbonrivier geleë, 8,4 km buite die dorpie Graskop op die R532-hoofweg na die Blyderivierspoort. D...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Four Seasons Apartment is in Graskop, Mpumalanga geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste....

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense

Le Soleil bied gerieflike verblyf vir 6 gaste in Graskop. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en linne en handdoeke word voor...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Geen Rook Binnenshuis
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Mountain View Holiday Home is in die dorpie Graskop geleë en kyk uit op die berge. Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en is...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Kloofsig Holiday Cottages is in Graskop geleë. Dié ou myndorpie in Mpumalanga is gemáák vir stadsjapies wat smag na 'n vinnige wegbreek. O...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Wisteria is 'n pragtige en ruim selfsorgwoonstel in Graskop met 'n uitsig oor die lieflike grasvelde en op God's Window se berge. Die eenh...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Manna

Selfsorg in | GraskopGraskop
Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense

Manna is op die Drakensberg platorand in die beeldskone dorpie, Graskop, geleë en is na aan die Krugerwildtuin, Sabie, Pilgrimsrus en Hazyvi...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R3 680
per nag, vir 8 mense

Mi Casa is in Graskop, Mpumalanga, sowat 3 en 'n half uur vanaf Johannesburg, 45 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin en 15 km vanaf Pelgri...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 680
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R3 200
per nag, vir 7 mense

De Mist Graskop is in die dorpie Graskop in Mpumalanga geleë. Graskop is 'n ou myndorpie wat die ideale stil wegbreek uit die stad bied. H...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 7 mense

Welkom by die Graskop Selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker verskeidenheid van Selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Graskop akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Graskop akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte Selfsorg-eenhede gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem