Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Colchester (29)
Kirkwood (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (108)
B&Bs (13)
Wildsplase (37)
Hotelle (3)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van Greater Addo

4.3 / 5  
volgens 206 resensies
Lees regte resensies van Greater Addo van 206 geverifieerde gaste.
Indien jy Greater Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greater Addo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greater Addo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greater Addo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greater Addo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Greater Addo

Good Hope Farm bied rustige verblyf op ’n pragtige plaas 1 uur vanaf Port Elizabeth. Dit is naby Addo in die Sondagsriviervallei en die Zuurberge-reeks in ’n malariavrye-area, net 15 minute vanaf Addo Nasionale ...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Addo Elephant Park, Greater Addo

Elephant House is 'n eksklusiewe lodge naby die Addo Olifantpark, in die sonnige Sondagsriviervallei. Die breë verandas met gerieflike rusbanke omsoom 'n aantal binnehowe wat die argitektuur definieer. Die dekor by...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Sundays River Jewel bied 'n lieflike uitsig oor die Sondagsrivier. Hierdie smaakvol gemeubileerde woonstel is aan die oewer van die Sondagsrivier, op die onderste verdieping en is op 'n residensiële eiendom waar di...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo

Longhill Lodge bied gerieflike selfsorgvillas op 'n privaat plaas sowat 26 km vanaf die wêreldbekende Addo-olifantpark in die Oos-Kaap. Die lodge is die ideale basis vanwaar gaste die fantastiese wildkykgeleenthede...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Chante's Self-catering Accommodation is in Colchester, op die oewers van die Sondagsrivier, geleë. Verblyf word gebied in 4 kamers waarvan sekere van hulle kombuise het wat vir selfsorg toegerus is. Die 4 kamers i...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Greater Addo

Carnarvon Dale House Amakhala bied selfsorgverblyf en is in die Amakhala-wildsreservaat,, ongeveer 80 km oos vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie ouwêreldse huis is in 1907 gebou en bied die ideale plattelandse...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Su Casa is in Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Addo Mountain-View Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-kothuis. Die eenheid is op die eienaars se woonerf geleë. Die eiendom is in Colchester, 31,4 km vanaf Addo en 59,4 km vanaf die Addo-olifant ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Settle Inn Self Catering Accommodation is in Colchester, 'n pragtige dorpie langs die Sondagsrivier. Dit is sowat 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) en ongeveer 800 m vanaf die nuwe Southgate-ingang na die Addo...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Little Sister's Accommodation is in die pragtige Sondagsrivier-dorpie Colchester sowat 40 km oos van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit is op die oewer van die Sondagsrivier, sowat 800 m vanaf die Addo Nasionale ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Greater Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]