Resensies van Greyton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Greyton bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.68 uit 5 gekry volgens 210 resensies.
Estelle B. - 20th August 2019
staying in Greyton
Lieflike dorpie met warm en vriendelike inwoners.
George L. - 19th August 2019
staying in Greyton
Die markie kan dalk meer van 'n verskeidenheid goedjies uitstal. Van die goedjies is bietjie aan die duur kant.
Lee S. - 19th August 2019
staying in Greyton
Pity most places were closed while we stayed from Saturday to Sunday.
Mona M. - 13th August 2019
staying in Greyton
Die natuurskoon, staproetes en fietsroetes is asemrowend. Verder is die dorpie se restaurante iets uitsonderlik. Die veiligheid het ongelukkig ook hier opgeskerp geraak vanweë baie inbrake ens. So jammer!(Ons leef maar daarmee saam.)
Trev H. - 13th August 2019
staying in Greyton
Greyton shuts down on a Sunday. Possibly look at more options for Sunday evening dinners to stay open.
Anneke S. - 12th August 2019
staying in Greyton
Greyton is fantasties!
Monique B. - 7th August 2019
staying in Greyton
Beste winter-wegbreek dorp!
Richard S. - 25th July 2019
staying in Greyton
Quiet, peaceful retreat with an amazing hotel and restaurants.
Paula E. - 16th July 2019
staying in Greyton
Lovely little town.
Bianca D. - 10th July 2019
staying in Greyton
Ongelooflike klein dorpie vir 'n wegbreek. Probeer beslis The Post House Hotel se kroeg. Jy sal beslis wil trek na dié klein juweel.
Lida V. - 28th June 2019
staying in Greyton
Dis 'n naweekdorpie. Ons was op 'n Dinsdag daar. Baie restaurante en sommige winkeltjies gesluit. Nogtans 'n heerlike, rustige dorpie.
Anlie V. - 26th June 2019
staying in Greyton
Gaan elke jaar; beslis nie weer Oewerzicht nie.
Selvin H. - 24th June 2019
staying in Greyton
Lekker rustige dorp! Kan stap na winkels!
Andrietta G. - 24th June 2019
staying in Greyton
Greyton is een van daardie "moet" bestemmings op jou reis-lysie! Die dorpie gee daardie knus en warm gevoel. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die baie reën en die windstorm.
Ananje F. - 24th June 2019
staying in Greyton
Mooiste dorpie. Ons het die rustigheid en natuurskoon baie geniet.
Mariska V. - 18th June 2019
staying in Greyton
Pragtige dorp om te besoek!
Pieter J. - 10th June 2019
staying in Greyton
Pragtig!
Jeanne B. - 10th June 2019
staying in Greyton
Greyton is 'n prentjiemooi dorp, groen, omring met pragtige berge en baie pet-friendly!
Adele T. - 7th June 2019
staying in Greyton
Lekker naweek wegbreek nie te ver van Kaapstad/Paarl af nie.
Andre M. - 27th May 2019
staying in Greyton
Greyton is 'n dorp wat altyd 'n besoek werd is, ongeag die seisoen. Die jaarlikse Klassieke musiekfees in Mei bly 'n hoogtepunt op die kalender!
Hanlie L. - 27th May 2019
staying in Greyton
Pragtige dorpie met gasvryheid van al die besighede.
Cf S. - 22nd May 2019
staying in Greyton
Unieke plekkie vir iemand wat sommer net rustig deur 'n plattelandse dorpie wil ronddwaal. Tydens 'n vorige besoek was ons baie beïndruk met die nabygeleë Genadendal sendingstasie/museum. Ons was wel bietjie teleurgesteld met die agteruitgang van Genadendal en vertrou dat die verantwoordelike mense die nodige stappe sal neem om die juweel weer met reg te kan bemark.
Deon V. - 14th May 2019
staying in Greyton
Pragtige dorp met vriendelike mense.
Martie T. - 14th May 2019
staying in Greyton
Wonderlike plek met wonderlike atmosfeer wat ek enige tyd sal aanbeveel. Ek sal weer en weer soontoe gaan.
Freddie L. - 13th May 2019
staying in Greyton
Ons sal beslis weer Greyton toe gaan om 'n paar ander eetplekke te besoek en die omgewing te verken.
Charmaine H. - 6th May 2019
staying in Greyton
The Saturday market is really a highlight. The coffee shops and restaurants chatter for all needs. The seasonal art, flowers shows etc. draw many to Greyton. It is an eccentric and beautiful town with so much character. The peaceful natural surroundings, happy dogs and friendly residents make visitors feel welcome.
Natalia K. - 23rd April 2019
staying in Greyton
We fell in love with the town and the close proximity of what has now become our favourite restaurant, Abbey Rose and our favourite spot to end the night at, 1854! The locals made us feel welcome from arrival to departure. Definitely a town we will return to as well as recommend to friends and family. A true gem only a stone throw away.
Linda T. - 23rd April 2019
staying in Greyton
Love this charming little town.
Hope F. - 23rd April 2019
staying in Greyton
Easily accessible from Cape Town, beautiful mountains, loved the free roaming horses.
Talita G. - 21st April 2019
staying in Greyton
Die Saterdagmarkie is beslis iets om te besoek.
Catherine R. - 8th April 2019
staying in Greyton
Charming town, we will be back.
Ockert V. - 7th April 2019
staying in Greyton
Mooiste dorpie op my lys!
Clynton T. - 1st April 2019
staying in Greyton
Beautiful quaint town with awesome restaurants.
Riaan B. - 31st March 2019
staying in Greyton
Alhoewel Greyton pragtig is, is die kostes gemik op toeriste.
Kobus O. - 30th March 2019
staying in Greyton
Great little town!
Daniel T. - 28th March 2019
staying in Greyton
'n Pragtige dorp! Die feit dat dit so boomryk is, pas ons baie. Daar is ook genoeg om te doen met 'n wye keuse van veral eetplekke.
Clara W. - 25th March 2019
staying in Greyton
Pragtige dorpie vol lewe. Prentjiemooi straatjies. Lekker restaurante en klein winkeltjies. Ry rond op die grondpaaie rondom die dorpie om al die pragtige berge van nader te beskou. Baie MTB roetes
Santie C. - 25th March 2019
staying in Greyton
Greyton sal altyd 'n toevlugsplekkie wees om batterye te herlaai!
Lelani B. - 25th March 2019
staying in Greyton
'n Pragtige dorp waarna ek vir seker sal teruggaan.
Melaney . - 25th February 2019
staying in Greyton
Pragtige plek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]