Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Greyton

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Greyton bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 657 resensies.

Greyton

Eudaimonia

"Lieflike, rustige plek vir ontspan. Het naweek paar bergfietsroetes gery. Van hoogstaande gehalte!"

Greyton

Eudaimonia

"Stunning dorpie."

Greyton

Greyton Lodge

"Baie mooi, rustig, verskeidenheid restaurante, oulike winkeltjies."

Greyton

Via's B&B

"Pragtig, dorp van die jaar!"

Greyton

51 Park Greyton

"Die huis is baie mooi, met net die beste in. Die yskas is net te klein vir 6 mense. Ons kon nie eers 'n pakkie ys in vrieskas kry nie. Die braai-area kort ook aandag en moet meer bruikbaar gemaak word. Verder was dit baie lekker, en Greyton is 'n heerlike dorp met baie vriendelike inwoners."

Greyton

The Lady Grace

"Pragtige dorpie. Heerlike staproetes. Goeie eetplekkies. Vriendelike mense. Beslis 'n besoek werd."

Greyton

Francolin Cottage

"Great MTB, walks, restaurants (although not supported this time - COVID), quaint shops. Just do something about that music that everyone is forced to listen to, but would prefer not to. This alone could deter me from coming back - or staying right at the other end of town."

Greyton

Greyt House Self-catering

"So mooi. Ons gaan al vir 20 jaar lank Greyton toe. Altyd lekker!"

Greyton

The Lady Grace

"Idillies!"

Greyton

Greyton Lodge

"Skilderagtig met 'n wonderlike eetplek - Abbey Rose."

Greyton

The Lady Grace

"Greyton is absolutely delightful."

Greyton

Via's B&B

"Greyton is net die BESTE DORP om te besoek. Ons kom al meer as 40 jaar daar."

Greyton

Via's B&B

"Very quiet due to Covid."

Greyton

Via's B&B

"Alles is stapafstand van mekaar. Uitstekende grondpaaie as jy wil ry en wonderlike staproetes en fietsryroetes."

Greyton

Moonflower Cottage

"Great town for a weekend away!"

Greyton

Via's B&B

"Love the town will visit Greyton again."

Greyton

The Lady Grace

"Mooi natuur en omgewing."

Greyton

Marina Cottage

"'n Pragtige skoon dorpie waar nie 'n papier rondlê nie. Perde wat rondloop dra by tot die rustige atmosfeer. Sal graag weer kom kuier."

Greyton

Via's B&B

"Pragplekkie! Gawe mense, wonderlike natuurskoon - en perde wat oral los rondloop!"

Greyton

51 Park Greyton

"Mooi dorp met lekker restaurante en interessante winkels."

Greyton

The Barn

"Greyton is enig in sy soort. Die mooiste dorpie ooit met die lekkerste restaurante. Gaan maak 'n draai by Ruperts Bistro!"

Greyton

The Lady Grace

"Small, peaceful town."

Greyton

Die Markhuisie

"Dis 'n lekker rustige dorpie om vir 'n naweek of langer weg te breek."

Greyton

Ella's

"Baie mooi dorpie met ’n rustige atmosfeer. Sal graag weer wil kom, maar dan vir 'n hele naweek!"

Greyton

Ella's

"'n Goed weggesteekte juweel met soveel topgehalte restaurante, kunsgalerye en snuisterywinkeltjies. Beslis 'n kom-kuier-weer-en-weer bestemming."

Greyton

Marina Cottage

"Dit is 'n paradys, 'n plek waar mens rus vir jou siel vind."

Greyton

The Lady Grace

"Pragtige dorpie met hope karakter. Sal beslis weer besoek."

Greyton

4 on Regent

"Een van die mooiste dorpies in Suid-Afrika - vriendelike mense en honde en perde."

Greyton

The Earthy Inn

"Rustig, bekostigbaar en veilig. 'n Wonderlike wegbreek."

Greyton

Francolin Cottage

"Elke straat in Greyton is besonders met die mooiste huise en tuine. Aangesien die woonbuurt stil is, is 'n wandeling in die strate soggens en saans 'n hoogtepunt om die platteland eerstehands te ervaar. 'n Netwerk van stap-, draf- en bergfietsroetes in en rondom Greyton, maak dit die ideale wegbreek vir buitelug-entoesiaste. "

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem