Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Grimbeek Park

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Grimbeek Park van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Grimbeek Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Grimbeek Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Grimbeek Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Grimbeek Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Grimbeek Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Grimbeek Park

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met jou vriende in die gazebo of net ontspan. Alternatiewelik kan jy na 'n film, sport of nuus op die D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Die Opstal Gastekamers is in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall, geleë. Die gastehuis beskik oor 4 dubbelkamers. Hierdie kamers is in 'n aparte deel van die hoofhuis ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mieder Park, Noordwes

El Shaddai is 'n 3-ster-selfsorggastehuis met 'n gesellige atmosfeer in 'n gerieflike woonbuurt in Potchefstroom. El Sjaddai is sowat 5 minute se ry vanaf die middestad en het 'n ontspanne, privaat, gerieflike en r...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Potchefstroom, Baillie Park

Leafy Cottage is in Potchefstroom geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gaste wat net wil oornag of hulle families wil besoek. Dit is naby verskeie winkels. restaurante, opvoedkundige instansies en ander...

15% af Aanbod!
VanafR570
R485
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Reis & Rus bied gerieflike selfsorgverblyf in Potchefstroom, 'n akademiese stad aan die oewer van die Mooirivier sowat 120 km van Johannesburg en 45 km van Klerksdorp in die Noordwes-provinsie af. Die area bied vers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Mieder Park, Noordwes

Kuier n Geniet bied gerieflike oornagverblyf in Potchefstroom. Dié instansie is naby skole, hospitale, Noordwes Universiteit en winkelsentrums. Dié eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die eerste ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Potchefstroom, Noordwes

Harmony Cottage bied selfsorgverblyf in Potchefstroom. Dis baie naby die gewilde Mooirivier en Canal Crossing. Die kothuis het slaapplek vir 4 in 2 slaapkamers. Die kamers het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R413
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Potchefstroom, Baillie Park

Tierra Pequena is 'n plaasstyl-landgoed van 2 ha in Baillie Park in Potchefstroom. Dit is 5 minute van die Mooirivier Mall en 10 minute van die Noordwes Universiteit af. Ons bied 4 uniek versierde kamers met deure ...

10% af Winteraanbod!
VanafR690
R621
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Potchefstroom, Noordwes

De Tuiz Huis is 'n gastehuis in Potchefstroom. Dit is die ideale plekkie om te bly vir diegene wat Noordwes besoek. Verblyf by die gastehuis word aangebied in 10 en suite-kamers en 'n wittebrood-suite. Elke kamer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Potchefstroom, Baillie Park

LaFleur Garden Venue & Guesthouse is in Potchefstroom en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers. Die gastehuis bied verblyf in 5 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens en s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Grimbeek Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Potchefstroom blad indien jy na meer Potchefstroom akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za