Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Green Point

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Green Point bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 112 resensies.

Groenpunt

The Legacy 206 - One Bedroom

"Love die area, dis sentraal en naby alles wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die area tuisgaan."

Groenpunt

Cascades 507 by CTHA

"Motors baie tegemoetkomend vir voetgangers. Pragtige plek, nodige winkels beskikbaar, soms loopafstand."

Groenpunt

Amava Cavalcade

"Superb holiday destination."

Groenpunt

Villa Marina Guest House

"Very central to the CBD."

Groenpunt

High Strand 38 by CTHA

"Safe area with lots of restaurants to try out. "

Groenpunt

Devonshire 209

"Hierdie woonstel is perfek geleë vir iemand wat aktiwiteite rondom die waterfront wil doen. Dit is letterlik loopafstand vanaf als wat ons wou doen."

Groenpunt

Fawlty Towers Afari Lodge

"Great location close to everything we needed."

Groenpunt

Vesper Apartments

"Green point is a very save and clean area with every thing in a walking distance."

Groenpunt

Devonshire 209

"Groenpunt is naby al die sentrale Kaapstad toeriste-aantrekkings geleë en lê tussen die sakekern en die Seepunt wat dit toeganklikheid maklik maak. Daar is nie erge verkeer van daar af stad toe nie. Dit lê op die hoofroete en ook naby die nuwe stadium in Groenpunt."

Groenpunt

Stadium Guest House

"Heelwat te sien, te doen en te eet."

Groenpunt

Cheviot Place Garden Apartment

"Sentraal en baie gerieflik."

Groenpunt

Altona Lodge

"Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan."

Groenpunt

40 Winks Guest House

"Meer inligting oor busroetes en tye na die middestad en na Waterfront. Beskikbaarheid van kaartjies by hotel?"

Groenpunt

Altona Lodge

"Close enough to town and Waterfront attractions."

Groenpunt

Altona Lodge

"Naby aan die waterfront. En kan maklik met Uber bereik word."

Groenpunt

Vesper Apartments

"Always a great place to stay."

Groenpunt

High Strand 38 by CTHA

"Safe, nice vibe and full of things to do. A great balance between city and suburbs."

Groenpunt

Point B Guest House

"Ideale bestemming vir die Kaapstad fietstoer."

Groenpunt

5 The Apartment

"It's a good place. All the things are nearby. Green Point is awesome. "

Groenpunt

40 Winks Guest House

"Naby die V&A Waterfront met baie restaurante in die nabye omgewing."

Groenpunt

Villa Marina Guest House

"Baie veilig, en middelpunt tussen al die besienswaardighede."

Groenpunt

Cheviot Place Garden Apartment

"Heelwat meer om te ontdek en te doen as waarvan ek bewus was."

Groenpunt

Villa Marina Guest House

"Perfect location, beautiful scenery."

Groenpunt

The Legacy 106 - One Bedroom

"Het veilig gevoel en ons verblyf baie geniet."

Groenpunt

Jarvis Street Cottage

"Moenie by Belugas gaan eet nie, swak swak diens."

Groenpunt

The Glam Guesthouse

"Not a lot of parking, and safety of cars is an issue as there are regular break-ins in the street."

Groenpunt

Kingslyn Boutique Guesthouse

"Dis lekker sentraal en jy kan lekker ver gaan stap langs die see. Dis naby menigte restaurante en maklik om te kry."

Groenpunt

Altona Lodge

"Walk on the sea was fine. "

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60