Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hamburg

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hamburg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hamburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hamburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hamburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hamburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hamburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hamburg

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Highnoon Garden Cottage is ’n tuinkothuis met ’n privaat ingang op ’n privaat eiendom teen ’n rivieroewer in Kleinemonde. Dis ’n vreedsame perseel en word omring deur bome. Die kothuis is net 300 m vanaf d...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Sandpipers Paradise is 'n eksklusiewe en privaat selfsorgvakansiehuis met prentjiemooi uitsigte oor die see en die strandmeer. Sandpipers Paradise lê op 'n duin in 'n melkhoutbos. Die flora en fauna is divers en vo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

8 Sandpiper is 'n pragtige eenheid in 'n seekant-kompleks in die kusdorpie Kleinemonde, net 'n entjie se ry van Port Alfred af. Die huis het direkte toegang tot die strand en van die kamers kyk oor die see of rivier...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

4 Sandpipers is 'n selfsorg-meenthuis in die kusdorpie, Seafield. Die eiendom kyk uit oor die Kleinemonde-strandfront en -rivier. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seafield, Oos-Kaap

Lagoon View Self-catering Chalet is ’n bekoorlike selfsorg-chalet in Kleinemonde, ’n stil, rustige, pragtige en ongerepte deel van die Oos-Kaap. Kleinemonde se 2 riviere, Oos en Wes, met hul strandmere en vleila...

Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Nocellara Del Belice is 'n selfsorg-villa in Kleinemonde, 'n idilliese plek by die monding van die westelike Kleinemonde-vleiland en teen Kleinemonde se Blouvlagstrand. Die huis spog met interessante argitektuur, r...

Vanaf
R1 610
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

River Rock is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Seafield. Dis op die oewer van die rivier en het 'n lieflike uitsig oor die rivier vanaf die balkon. Dié woonstel is op die grondverdieping van die hu...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Wildekus

De'Nessie is 'n rustige wegbreekplek naby die mooiste strand in die Oos-Kaap. Dié selfsorghuis bied 'n 180º-uitsig oor die natuur en die Kleinemonderivier. Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaap...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hickmans River, Oos-Londen

Villa Panorama is op 'n kleinhoewe in Cove Rock in Oos-Londen geleë. Dit bied lieflike see-uitsigte en egte plattelandse rustigheid, stilte en natuurskoon, ideaal vir natuur- en voëlliefhebbers. Die area is veilig...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Kaffrarian Heights

Panorama Gastehuis is in King Williams Town, net 5 km vanaf Bisho en naby die middedorp, in 'n boomryke woonbuurt met pragtige uitsigte oor die Amatola-berge. Verblyf word in 'n gastehuis met knus en goed ingerigte ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za