Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Hamburg

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Hamburg van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Hamburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hamburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hamburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hamburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hamburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hamburg

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

Geniet die sonskynkus. Palm Springs is geleë in 'n asemrowende, veilige riviermonding-omgewing met see -en/of rivier-uitsigte, en privaat toegang tot lieflike strande reg op jou voorstoep. Dit is omring deur die Um...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Buffelstad, Grens Area

Tayside Guest House is op 'n koppie geleë wat oor Kidd's Beach uitkyk. Dit bied gerieflike verblyf in 'n ontspanne omgewing en dis lekker naby die strand geleë. Die verblyf word in 4 slaapkamers aangebied wat elk...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

SeaEsta Terrace is 'n rustige selfsorg-dupleks in die veilige Umlele Terraces-kompleks. Dié kompleks is net 1,4 km vanaf die hoofstrand of 20 minute se draf of fietsry. SeaEsta Terrace is modern versier met eenvoud...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Buffelstad, Grens Area

23 On Milkwood Drive bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Umlele Heights in Kidd's Beach. Die huis is net 2,9 km van die strand en rivier af. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
B&B in Kidd's Beach, Buffelstad

Coelacanth Guest House bied B&B-verblyf in Kidd's Beach, 28 km van Oos-Londen af. Die paaie is geteer en in 'n goeie toestand. Die kusdorpie, Kidd's Beach, is veilig en rustig en die gastehuis is naby die strand. D...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kidd's Beach, Buffelstad

Milkwood On Main is ideaal geleë langs die ongerepte kus van die Oos-Kaap in die ouwêreldse dorpie Kidds Beach. As die perfekte ontsnapping vir uitvoerende besigheidsmense, vakansiegangers en toeriste, is ons trot...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Beautiful Kidd's Beach Accommodation is op die eienaar se perseel geleë en bied ’n rivier- en see-uitsig. Daar is ’n paadjie langs die rivier wat jou na die see lei wat 500 m van die verblyf af is. Die eenhei...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Riverbend is in die klein kusoord Kidd's Beach geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerhuis en 2 losstaande dubbel-woonstelletjies. Riverbend spog met pragtige uitsigte oor die Mcantsi-...

Vanaf
R5 250
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Kidd's Beach, Buffelstad

Die Pull Inn is 'n gemaklike huis wat na die see gerig is, dus is dit die perfekte plek om te ontspan. Dit is in die dorpie, Kidd's Beach, 20 km van Oos-Londen Lughawe op die R72 geleë. Die huis is net 20 m van waa...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Kidd's Beach, Buffelstad

Breeze Inn Guesthouse is 'n idilliese bestemming vir 'n gesinsvakansie naby die strand. Dit is ook ideaal vir stadsjapies wat smag na 'n wegbreek. Nuttig ontbyt terwyl jy oor die see tuur en oorweeg of jy 'n entjie ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za