Indien jy Hankey besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Hankey.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hankey Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hankey accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Hankey akkommodasie
1 lekke plek om te bly
Bonsai is in die rustige dorp Hankey in die Oos-Kaap op pad na die Baviaanskloof in die pragtige Gamtoosvallei. Di...
Hilltop Manor is op 'n wildsplaas tussen Hankey en Patensie geleë en bied knus selfsorg- en oornagverblyf. Dit is i...
Pabala Private Nature Reserve is in die malaria-vrye Oos-Kaap geleë. Pabala is in die Loerie Distrik, tussen die Tu...
InniKloof is geleë in die beskermde Heuningkloofvallei aan die oostekant van die Baviaanskloof Wildernisgebied en d...
Archers Guest House is in Patensie en bied gerieflike verblyf vir gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 e...
Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gemaklike selfsorgverblyf in die dorp Patensie - die laaste stop vo...
Tropical Eden 99 Kloof Road Guest House is in Patensie geleë wat die laaste stop voor die Baviaanskloofwildernisare...
DeMist Cottage - Old Pollie is weggesteek in 'n lowerryke tuin op 'n sitrusplaas in die Gamtoosriviervallei. Dit is...
Highview is in Patensie, net 50 minute van Gqeberha (Port Elizabeth) en 30 minute van Jeffreysbaai af geleë. Dit is...
Ripple Hill Hotel is op die rand van die manjifieke Baviaanskloof Reservaat in die hartjie van die sitrusplaas-geme...