Geverifieerde Resensie

Hanover

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hanover bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 221 resensies.

Hanover

Hanover Lodge Hotel

"I don't think it is a travel destination, but as a stop over it is great."

Hanover

Hanover Lodge Hotel

"Hanover is a very run down and neglected town. However, some individuals are trying hard to improve the status and there are some great stays available. Feathers pub & grill is fantastic and well worth the stop."

Hanover

Constantia Farmhouse

"Hanover is 'n tipiese Karoodorpie."

Hanover

Bun Clody Guest House

"Die dorpie bied nie veel nie."

Hanover

Karoo Gariep Tented Camp

"Great place to stay."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Mooi geskiedkundige dorpie."

Hanover

Karoo Uitsig

"Die probleem met motorfietstoer is dat jy beperk is met die hoeveelheid voorrade en gerief wat jy kan inpak. So jy word gedwing om alles te koop in die dorp sodra jy daar aankom. Besigheidseienaars kan gerus besef dat motorfietsgroepe die grootste inspuiting vir die dorp is, want ons kan nie vol koelbokse saamry nie. Alles moet gekoop word. En ons was baie beperk met winkels om vleis en hout en happies te koop. Hanover is verlate meeste van die tyd, maar dit was gepas vir ons op hierdie geleentheid. Die beste deel van Hanover is die stil strate en die kerkklok. Anders is daar nie veel om van te vertel nie."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Hanover is 'n pragtige dorpie, ou huisies wat jou met nostalgie verwelkom. Dit is nie 'n toeristebestemming nie, maar 'n heerlike oornag dorpie vir reisigers."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Oulike, klein dorpie. Perfekte halfpad-stop vir die rit af Kaap toe of op Gauteng toe."

Hanover

Aandrus Guestrooms

"Feathers Restaurant is werklik puik."

Hanover

Karoo Uitsig

"Tipiese Karoodorpie. Lyk of die tyd stil gaan staan het."

Hanover

Karoo Uitsig

"Baie interessante dorp met baie vriendelike mense."

Hanover

Karoo Uitsig

"Wonderlike oorslaapplekkie op pad tussen Kaapstad en Johannesburg."

Hanover

Karoo Uitsig

"Baie oulike huisies, maar die lemmetjiesdraad dui op baie misdaad."

Hanover

Karoo Uitsig

"Interessante dorp met mooi ou huise."

Hanover

New Holme Nature Lodge

"Such friendly staff and family! Beautiful cellar and dinner that was out of this world."

Hanover

Mieliefontein

"Klein klein dorpie met 'n heel voldoende Spar, maar dis al!"

Hanover

Karoo Uitsig

"Lekker hotelkroeg met aangename personeel."

Hanover

Karoo Uitsig

"Quaint little dorp in the middle of the Karoo."

Hanover

Karoo Uitsig

"Rustige Karoo-dorpie, waar mens net weer die stilte van voor af kan waardeer."

Hanover

3 Darling Street Guest House

"Die plekkie is vol stories, maar die gebrek aan veiligheid van die eiendom maak dit onaangenaam."

Hanover

Karoo Uitsig

"As jy hou van rustigheid is dit die plek om oor te slaap."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Die baie klein rooivalkies was 'n verassing! Verstaan hulle nes in groot getalle daar."

Hanover

Karoo Uitsig

"Charming Karoo town and friendly community."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"A quiet town en route to the Cape."

Hanover

Mieliefontein

"Ry verby."

Hanover

Karoo Uitsig

"Dorp het ons verras."

Hanover

Aandrus Guestrooms

"Hanover is maar klein en sonder toersite-aantrekkings."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem