Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Harkerville

4.2 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Harkerville van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Harkerville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Harkerville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Harkerville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Harkerville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Harkerville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Harkerville

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Plettenbergbaai, Tuinroete

Piesang Valley Lodge is in 6 hektaar van luisterryke plantegroei geleë. Dit word deur die eienaar bestuur en is na aan strande, die middedorp en die grense van die Plettenberg Bay Golf and Country Club. Ons 6 gerie...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks wat goed onderhou word. Dié kompleks is in die Piesangvallei, 'n pragtige gedeelte van Plettenbergbaai, geleë. Die ...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castle View is 'n dubbelverdiepingselfsorgwoonstel met 'n pragtige see-uitsig. Dis in die veilige Castleton-kompleks in Plettenbergbaai. Die kompleks bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

84A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvolle drieslaapkamerhuis in die Castleton Resort-kompleks in Plettenbergbaai. Die woonstel is op die derde verdieping en bied 'n see-uitsig in die verte, 'n...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

5A Castleton bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Castleton Resort in Plettenbergbaai. Dié dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Wittedrif

Bitou River Lodge is in die pragtige dorpie, Plettenbergbaai geleë. Die dorpie is bekend vir die avontuur en verskeidenheid aktiwiteite wat hier te vinde is: valskermspring, walviskyk, branderplankry, kajak, diepse...

Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
B&B in Plettenbergbaai, Tuinroete

Redbourne Country Lodge is 'n intieme lodge wat luukse B&B-verblyf in Plettenbergbaai in die rustige Piesangvallei bied. Dié lodge spog met uitsigte oor die Plettenbergbaai Country Club-gholfbaan. Redbournge Count...

Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton 33A is 'n sjiek selfsorgwoonstel op die grondvloer in die Castleton-vakansieoord. Dié vakansieoord is 'n veilige ontwikkeling in 'n natuurreservaat aan die bopunt van die Piesangvallei, met welige inheems...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Plettenbergbaai, Tuinroete

Castleton Penthouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tripelverdieping-dakwoonstel in 'n 24 uur-sekuriteitskompleks in Plettenbergbaai. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en bied lieflike uitsigte oor die see ...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Plettenbergbaai, Weldon

Whalesong Hotel and Spa is in 'n welige, ontwerperstuin in Plettenbergbaai, die juweel van die Tuinroete wat alom bekend is vir sy unieke natuurtonele en matige klimaat. Die hotel het 'n heerlike ligging, net 'n paa...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Harkerville akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Plettenbergbaai blad indien jy na meer Plettenbergbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected].co.za