Geverifieerde Resensie

Hartbeespoort

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hartbeespoort bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 550 resensies.

Hartbeespoort

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Dis ons gunstelingwegbreekplek."

Hartbeespoort

Benlize Lodge

"A great destination for a day visit or a weekend stay. Close enough to Joburg that the drive isn't a problem and there is so much to do from bars and restaurants to karting and boating."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Altyd 'n heerlike atmosfeer vir enige geleentheid."

Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"'n Lekker vakansiebestemming met vele besienswaardighede en restaurante."

Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Paar goeie besienswaardighede."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"'n Mooi en vriendelike tuiste."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Hartbeespoort is a great place with many things to do but choose better accommodation in future."

Hartbeespoort

Watershed Guest House

"Die hiasinte bly maar 'n nimmereindige probleem. Dit versteur die hele natuuratmosfeer. Oor die algemeen is pryse buitensporig hoog vir enige toeriste-attraksies."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"I've been in a few lodges in hartebeest, it's a good place to stay it's just that I've picked the wrong one this time."

Hartbeespoort

Tropicana Lodge & Sportz Bar

"Pragtige bestemming, met baie aantreklikhede. Dit is pret en 'n belewenis. Sal Hartbeespoort weer besoek."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Te veel om in een naweek te doen. Sal beslis weer moet besoek."

Hartbeespoort

Pretorius Park

"Trots Afrikaans."

Hartbeespoort

Benlize Lodge

"Die Upside Down House se pryse is bietjie duur vir wat jy kry. Dit was 'n teleurstelling dat jy soveel geld vir 10 min se kyk na 'n onderstebo huis moet betaal. Ek het baie meer verwag."

Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Hulle moet vir seker iets doen omtrent die riool wat voor die restaurante verbyspoel."

Hartbeespoort

Harties Wellness Centre & Accommodation

"Pragtige omgewing en plantegroei."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Ons het heeldag besienswaardighede besoek, aangesien ons beswaarlik kon lees by beskikbare lig."

Hartbeespoort

Harties Is Africa Safari Lodge

"Hartbeespoort het lekker restaurante en dinge om te doen. Lekker weer."

Hartbeespoort

Vulture Creek

"A really nice place to unwind and relax."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Lekker mense en vriendelik."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Baie lekker plekke besoek."

Hartbeespoort

Kosmos Manor

"Dankie vir die bederf."

Hartbeespoort

Hartbeespoort Country Hotel and Spa

"Jasmyn is 'n moet-besoekplek."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Hartbeespoort is a nice place to be."

Hartbeespoort

Bushveld Manor

"Die cableway is ook 'n baie goeie plek om te gaan inloer."

Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"I will definitely visit again. And will recommend to others."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Sal beslis aanbeveel."

Hartbeespoort

Stay Harties Accommodation

"Die area is redelik duur vir wat mens kry. Ander areas het beter verskeidenheid van aktiwiteite met beter waarde vir geld."

Hartbeespoort

Mia Hills Guest House

"Dit kan 'n fantastiese toeristebestemming wees, maar die paaie is in 'n haglike toestand!"

Blad
Blad 6 - Wys 151 tot 180
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang