Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hazelwood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hazelwood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hazelwood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hazelwood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hazelwood Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazelwood

Firwood Lodge bied gehalte-verblyf in die hartjie van Hazelwood, Pretoria. Firwood Lodge is slegs 20 m vanaf The Village Centre wat met van Pretoria se beste restaurante soos Salt, Bistro Blackmore en Alfie spog. Di...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Hazelwood

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterkloof, Pretoria-Oos

Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsi...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Menlopark, Pretoria

Richards Plek bied gerieflike selfsorgkamers in Menlopark. Verblyf word in 3 kamers in die huis gebied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koninging...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo View Guest Rooms skuil in Menlo Park in Pretoria-Oos. Dié stil, lowerryke woonbuurt is net 'n klein entjie se stap vanaf Menlyn Winkelsentrum, die Sun Arena by Times Square en Menlyn Maine Casino. Die restaur...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Alphen Park, Pretoria-Oos

Stay @ Umkomaas is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Alphen Park, Pretoria. Die huis is in 'n stil woonbuurt en het 4 slaapkamers en 2 badkamers. 1 van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en s...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Menlo Park Bachelor Apartments bied selfsorgverblyf in 'n spoggerige voorstad in Pretoria. Dié woonstelle is sentraal geleë naby winkelsentrums, ontspanningsgeriewe en die sakegebied. Ons 2 privaat selfsorgeenhed...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
B&B in Menlopark, Pretoria-Oos

Battiss Guest House is in Menlopark in Pretoria en bied maklike toegang tot hoofweë, sakegebiede en kulturele landmerke in Pretoria. Die gastehuis is 3 km vanaf Menlyn Mall. Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

The Elegant Lodge is 'n elegante Kaaps-Hollandse lodge wat 'n gesogte en gerieflike bestemming bied. Dié pragtig versierde lodge, met sy luukse meubels en interieur sal jou vinnig tuis laat voel. Hier kan jy goeie ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Menlopark, Pretoria-Oos

Klop by Moroccan House aan vir 'n unieke ervaring in Pretoria. Ons spesialiseer in Marokkaanse kookkuns, gasvryheid, handwerk, kuns en oorspronklikheid. Ons gaste word hartlik ontvang en bederf met 'n rustige atmosf...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Hotel in Ashlea Gardens, Alphen Park

Regency Hotel Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel beskik oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]