Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Hekpoort

4.3 / 5  
volgens 37 resensies
Lees regte resensies van Hekpoort van 37 geverifieerde gaste.
Indien jy Hekpoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Hekpoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hekpoort gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hekpoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hekpoort Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Hekpoort

Steynshoop Valley Lodge is 'n luukse, kindervriendelike, selfsorg-lodge naby aan Hekpoort op 'n pragtige verhewe stukkie grond in die skilderagtige Magaliesberg-vallei. Die lodge spog met die mooiste uitsig oor die ...

15% af Aanbod!
VanafR895
R761
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Hekpoort

Berlouri Barn Venue & Guesthouse is in Hekpoort geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 3 slaapka...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Hekpoort

River Dance is in Hekpoort geleë, 'n klein dorpie onder die Magaliesbergreeks. Magaliesburg is in die platteland en is die ideale plek vir 'n naweekwegbreek en opwindende buitemuurse doendinge. Verblyf is beskikba...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Hekpoort

Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Gauteng

Steynshoop Mountain Lodge, voormalig bekend as Kashan Country House, is 'n luukse huis op 'n privaat landgoed, wat pragtig geleë is op 'n verhewe stuk land in die skilderagtige Magaliesbergvallei naby Hekpoort. Dit...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wieg van die Mensdom, Bojanala

The Open House @ B61 is op 'n pragtige plaas met 'n uitsig oor die Witwatersrand- en Magaliesberge. Dis in Bultfontein in Noordwes op die grens tussen Gauteng en die Brits-distrikte. Die gastehuis is ideaal geleë o...


Gastehuise binne 50 km vanaf Hekpoort

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Wieg van die Mensdom

Black Horse Estate is op 'n privaat landgoed in Magaliesburg wat boetiekbier brou en gin distilleer. Hierdie instansie is ideaal vir 'n gerieflike wegbreek en kan vir troues, konferensies of enige ander spesiale fun...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi, Rustenburg

Lagai Roi Lodge is naby Mooinooi in Noordwes geleë. Dit bied maklike toegang tot Johannesburg, Pretoria en internasionale lughawens. Dié lodge word deur 'n gesin bestuur, bied veilige verblyf en 'n pendeldiens. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Mooinooi, Rustenburg

Pecan Cottage is 'n ruim gerieflike gemeubileerde selfsorgkothuis of B&B weeksdae vir sakereisigers wat tussen pekanneutbome op 'n klein plasie skuil. Dit bied slaapplek aan 5 gaste. 'n Tent vir die jongspan is ook ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi, Rustenburg

Innibos is naby die Magaliesberg op 'n stil sitrusplaas geleë. Die gastehuis het 6 en-suite slaapkamers met DStv, lugversorging, en koffie- en teegeriewe. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis met yskas, mikro...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mooinooi, Rustenburg

Gracepoint Guesthouse is in Mooinooi oorkant die gholfbaan. Gaste kan bergfietsry of voetslaan in die omgewing. Verblyf word in verskeie kamers en gesinskamers gebied. Elke kamer het ‘n TV met DStv, ‘n yskassie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hekpoort gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Hekpoort akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Hekpoort akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]