Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Helena Heights

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Helena Heights van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Helena Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Helena Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helena Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helena Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helena Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Helena Heights

Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Blaauwheim is 'n eksklusiewe gastehuis in Somerset-Wes en word bedryf deur mede-eienaars Johan en Jo-Anne Blaauw. Blaauwheim bied verblyf in 2 luukse suites, Pinotage en Chardonnay, en 'n luukse dubbelkamer, Shira...

Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Die Wingerd

Meyer's Den is in Somerset-Wes, 40 km vanaf Kaapstad in die Helderberg-area en bied 'n prentjiemooi omgewing, heerlike kos en wyn en opwindende bestemmings soos Blue Rock Adventure Park en Monkey Town. Verblyf is b...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Brookshill is in Somerset-Wes, 'n bekoorlike dorpie omring deur pragtige berge en wingerde, met 'n uitsig oor die nabye kobalt-blou oseaan en strande. Dit is 'n paradys vir diegene wat natuurskoon, wyn , dekadente ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 3)
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

WaitnSea Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van Helderberg in Somerwet-Wes. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die omgewing se besienswaardighede verken kan word. Verblyf by WaitnSea Guest House behel...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Agape Apartments bied luukse verblyf in 2 selfsorgwoonstelle op Helderberg Landgoed in Somerset-Wes. Die woonstelle is hoog geleë en dit kyk oor die welige tuin, swembad, die see en op die berg in die verte. Die wo...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Strelitzia Selfsorg is 'n selfsorg-eenheid op die grondverdieping van die eienaar se huis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi kusdorp wat deur berge en wingerde omring word. Die eenheid spog met 'n ongelooflike uitsig ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Links, Somerset-Wes

The Red Door is 'n privaat selfsorg-enkelwoonstel in Somerset-Wes wat ideaal is vir 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lugversorging. Daar is 'n kombuis met 'n eenplaat-ind...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Greenway Rise, Somerset-Wes

Guineafowl Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied ruim en gerieflike verblyf aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit is ideaal geleë naby aan Stellenbosch se wynplase, asook restaurante en die strand. Dié kothuis be...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Heldervue, Somerset-Wes

Acacia Stay is op die Heldervue-heuwel en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 3 gaste. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Hierdie woonstel bied verblyf aan 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kind...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]