Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hemel-en-Aarde

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Hemel-en-Aarde van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Hemel-en-Aarde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hemel-en-Aarde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hemel-en-Aarde akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hemel & Aarde Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hemel-en-Aarde Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hemel-en-Aarde

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

20 on 2nd Street - V30 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is wêreldwyd bekend vir sy fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Voëlklip, Wes-Kaap

Hermanus 13 on 2nd is in Hermanus en bied gerieflike gastekamers. Dié gastehuis het 'n enkelkamer en 'n dubbelkamer. Elke kamer het 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar. Die kamers het elkeen 'n privaat badkamer,...

Vanaf
R4 837
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

2 on 4th bied gerieflike selfsorgverblyf in Voëlklip, Hermanus. Dis net 1,8 km vanaf Voëlklip se strand en naby bergroetes, damme en Lizette’s Kitchen Bar and Restaurant. Dié gesinshuis het slaapplek vir 10 v...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Mahali Gaste Kamer is in die skilderagtige voorstad, Voëlklip, in Hermanus geleë. Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n privaat ingang en is toeger...

Vanaf
R2 419
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

16 on 4th Street - V15 is 'n selfsorgvakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Hermanus is wêreldbekend as 'n walviskykbestemming - vanaf die land of per boot - en di...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

35 on 4th is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Voëlklip in Hermanus geleë is. Die huis is naby verskeie bergroetes geleë en net 'n klein entjie se ry van die middedorp af. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 ba...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Dalvic Self-catering Apartment is in Voëlklip in Hermanus. Dit is die perfekte wegbreekplek om van die stad se lawaai te ontsnap. Dié moderne grondvloerwoonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed...

Vanaf
R9 915
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Arc Street bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde huis in Hermanus. Hierdie huis het 5 slaapkamers en is ideaal geleë met maklike toegang tot die Fernkloof Natuurreservaat en Fernklo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hermanus, Wes-Kaap

Von Abercron Residence is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat direk bokant die Hermanus Gholfbaan geleë is, langs die Fernkloof Natuurreservaat met manjifieke en panoramiese berg- en see-uitsigte. Dit is slegs 'n paa...

Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

Berghuis is 'n moderne selfsorghuis in die kusdorpie Voëlklip aan die voet van Hermansberg. Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hoedspruit blad indien jy na meer Hoedspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za