Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Hemel-en-Aarde

4.8 / 5  
volgens 35 resensies
Lees regte resensies van Hemel-en-Aarde van 35 geverifieerde gaste.
Indien jy Hemel-en-Aarde besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hemel-en-Aarde.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hemel-en-Aarde akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hemel & Aarde Village Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hemel-en-Aarde Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Hemel-en-Aarde

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Mountain Wonder is 'n rolstoelvriendelike tweeverdieping-vakansiehuis in Hermanus met uitsigte op die berge en oor die see in die verte. Hermanus is 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Di...

Vanaf
R2 070
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Voëlklip, Wes-Kaap

33 on 4th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Dit is wêreldwyd bekend vir fantastiese walviskyk-geleenthede van die land af en per boot. D...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hermanus Heights Villa is 'n selfsorghuis wat slaapplek aan 2 tot 8 gaste in 'n luukse deel van Hermanus bied. Die kamers en sitkamer het elk 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai. Daar is 2 eenhede waarvan 1 op die bo...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Villa View Hermanus is die perfekte selfsorg-vakansiehuis teen die berg bo Hermanus se gholfklub. Dit bied majestueuse berg- en see-uitsigte. Verblyf is beskikbaar in 3 aparte eenhede. Die boonste villa het slaappl...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

nGael House is in die kusdorp Hermanus, naby besienswaardighede soos die Fernkloof Natuurreservaat, Hermanus Gholfklub, Grotto Beach en Walker Bay, geleë. Gaste moet vir 'n minimum van 2 weke binne die besige Dese...

Vanaf
R2 875
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

10 Fir Avenue is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die Wes-Kaap se suidelike kus. Dit is baie wêreldbekend vir die fantastiese walviskykgeleenthede van die land of per boot. Die skil...

Vanaf
R9 069
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Lakewood Villa 40 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde gesinshuis met 'n uitsig oor die gholfbaan. Die villa is in die gesogte Lakewood Village-kompleks op die veilige Fernkloof Landgoed in Herma...

Vanaf
R9 674
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Lakewood Villa 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, oop en helder gesinshuis met 'n gedeeltelike uitsig op die berg. Die villa is in die toonaangewende Lakewood Village-kompleks in die vei...

Vanaf
R12 092
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Lakewood Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis in die Lakewood Village-kompleks op Fernkloof Estate, Hermanus. Dié villa het 'n plonspoel, sonnige stoepe en balkonne met berguitsigte. Die vi...

Vanaf
R4 165
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hillside Views is 'n selfsorgvilla in die Hillside Village-kompleks in Hermanus. Dit is naby die Fernkloof-landgoed en op die grens van die Fernkloof Natuurreservaat met al sy voetslaanroetes. Die Hermanus Gholfklub...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hoedspruit blad indien jy na meer Hoedspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za