Geverifieerde Resensie
Hermanus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 1081 resensies.
"Hermanus is 'n pragtige dorp en ideale vakansie bestemming met baie om te doen."
"Hermanus is Mediterreens, en fastiese staproetes, restaurante en besienswaardighede."
"Hermanus was een van my gunsteling plekke waar ek nog ooit was. Fantastiese plek en vriendelike personeel."
"Baie lekker vakansiebestemming met verskeie besienswaardighede, wynroetes en kuierplekke."
"Pragtige dorpie met lekker snuffelwinkels, klein koffiewinkeks, bakkerye, wynproeplekke, ens. Grottostrand is ideaal vir 'n lekker dag op die strand."
"Hermanus bied baie om te doen. Die Blouvlagstrande is 'n absolute moet."
"Great house for your family with amazing views. Would recommend the place to everybody."
"Hermanus bly maar eenmaal uitstekend! Die rustigheid en pragtige see-uitsig bring 'n heerlike kalmte vir die gees. Dis altyd lekker om hierheen te reis om jou batterye van lewe weer te vervul. Mens verlaat Hermanus met 'n nuwe gesindheid en word weer lus vir die lewe!"