Resensies van Hermanus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hermanus bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.73 uit 5 gekry volgens 1504 resensies.
. - 15th April 2017
staying in Hermanus
Dis 'n skoon en netjiese dorp.
. - 11th April 2017
staying in Hermanus
Daar is altyd 'n lekker 'vibe'.
. - 8th April 2017
staying in Hermanus
Baie netjiese, skoon en veilige dorp. Baie interessante eetplekke en winkels.
. - 6th April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
A stone's throw away from the incredible Hemel en Aarde Valley. This area is the perfect getaway for those who enjoy great wine, incredible views and delicious food!
. - 5th April 2017
staying in Vermont, Hermanus
Ons het ongelukkig nie veel gesien nie, maar die strand is verruklik en dit lyk na 'n wonderlike en rustige dorpie.
. - 5th April 2017
staying in Hermanus
Besoek gerus Burgandy restaurant - ons het baie lekker daar geëet.
. - 4th April 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie skoon en netjies. Munisipaliteit maak gereeld verbeteringe. Oulike markte, winkels en restaurante. Rustige en pragtig.
. - 3rd April 2017
staying in Hermanus
Awesome!
. - 28th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie sentraal geleë vir 'n reis in die Overberg.
. - 27th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is baie lekker rustig en stil omdat dit weg is van alles, maar as mens 'n stranddag wil geniet sou ek steeds sê dit is beter om Hermanus toe te ry.
. - 23rd March 2017
staying in Hermanus
Hermanus sal ons altyd na aan die hart bly, lekker wandelroetes langs die see.
. - 19th March 2017
staying in Hermanus
'n Mooi rustige plek.
. - 16th March 2017
staying in Hermanus
Uitstekend, altyd lekker om Hermanus te besoek!
. - 12th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Ons het die strand gemis.
. - 11th March 2017
staying in Hermanus
Pragtige en skoon dorp met asemrowende uisigte.
. - 9th March 2017
staying in Hermanus
Ek hou baie van Hermanus. Dis 'n plek vol toeriste en die see daar is fantasties.
. - 9th March 2017
staying in Hermanus
100% fantastic as a tourist destination. Beautiful sights. Friendly people, friendly city. Will definitely go back, as our time was too little. Will highly recommend and refer.
. - 7th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Aanbeveel.
. - 5th March 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Die strande is baie klipperig, nie regtig sand om op te loop nie. Ons moes van buurstrand, Onrus, se strand gebruikmaak.
. - 3rd March 2017
staying in Hermanus
Hermanus is een van die beste toeristebestemmings in Suid-Afrika.
. - 27th February 2017
staying in Hermanus
Pragtig maar 'n mens kan nêrens by die see uitkom nie. Geen mooi strande nie. Berge en rotse is baie mooi.
. - 26th February 2017
staying in Hermanus
Lekker plek, walvisseisoen is wonderlik!
. - 25th February 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is hemels!
. - 23rd February 2017
staying in Hermanus
'n Lekker dorp met baie om te doen en te sien! Hermanus het 'n lekker "vibe"! 'n Mens het meer tyd nodig. 'n Ongelooflike skoon en vriendelike dorp.
. - 21st February 2017
staying in Hermanus
Hermanus is vol verrassings. Om elke hoek en draai is daar iets anders om te ervaar. Sal graag in Hermanus wil aftree.
. - 21st February 2017
staying in Hermanus
Hermanus is 'n wonderlike dorp met pragtige strande en lekker eetplekke!
. - 20th February 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Well situated for tourist attractions.
. - 16th February 2017
staying in Hermanus
Aangename vakansiedorp met als wat 'n mens se hart begeer. Sentraal geleë.
. - 16th February 2017
staying in Sand Bay, Hermanus
Baie rustige dorpie vir rustige reisigers. As jy meer vermaak soek, is Hermanus net 3 km ver.
. - 15th February 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Sandbaai is a great place to make memories and to spend time. There is a beach nearby where I loved to take pictures and selfies. There is a convenient store should you need something but all in all everything was fabulous.
. - 13th February 2017
staying in Hermanus
Hermanus en die omgewing is net ingestel op buitelandse toeriste, al betaal Suid-Afrikaners dieselfde geld.
. - 10th February 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Lekker, nie te besig nie, tog naby genoeg aan alles wat jy nodig het. Dit voel of niemand jou pla nie.
. - 9th February 2017
staying in Hermanus
Mal oor die wandelpadjies langs die see.
. - 6th February 2017
staying in Hermanus
Die verblyf was in Onrus by Hermanus. 'n Heerlike omgewing vir 'n kort vakansie.
. - 6th February 2017
staying in Hermanus
Die klimaat is matig. Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Die aftree-oorde is naby baie besienswaardigdhede. Jy kry alles waarna jy soek.
. - 2nd February 2017
staying in Vermont, Hermanus
Vermont is 'n baie rustige plek, lekker by die see. Die vars lug doen wonders aan 'n mens se siel, want jy jy kan jouself nie meer hoor in die besige stad nieI
. - 2nd February 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Baie rustige plek, lekker om net te kom ontspan.
. - 31st January 2017
staying in Hermanus
Great plek, stunning gholfbaan!
. - 28th January 2017
staying in Sandbaai , Hermanus
Gerieflik geleë naby Hermanus en dis redelik naby ander plekke soos Gordonsbaai en Somerset-Wes.
. - 26th January 2017
staying in Hermanus
Veilig. Baie goeie restaurante. Lekker staproetes. Naby ander mooi dorpies wat 'n kuier werd is.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]