Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Herold's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Herold's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 211 resensies.

Heroldsbaai

Dut Hut

"Mooiste strand met nog klein seediertjies verkrygbaar op die rotse. Die kinders sal dit baie geniet. Sentraal geleë."

Heroldsbaai

The Studio

"Lieflike, mooi dorpie."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg."

Heroldsbaai

Heroldsbaai Holiday Home

"Ek wil hier kom aftree eendag!"

Heroldsbaai

Herolds Bay Resort

"Heroldsbaai self is baie mooi en die rustigheid daarvan is wonderlik. Sonder geraas van verkeer en groot winkelsentrums. Ons het heerlik geëet by Dutton Cove! 'n Restaurant met die lekkerste burgers ooit. "

Heroldsbaai

Dut Hut

"'n Baie rustige en veilige plek en veral die skoonheid is oplettend. Die uitstekende instandhouding van die omgewing het ek lanklaas teëgekom in hoeveel waarde word daar nog aangeheg, mooi so!"

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Heroldsbaai was fanatsies! Was 'n heerlike vakansie."

Heroldsbaai

Herolds Bay Resort

"Heroldsbaai self is n lieflike plek."

Heroldsbaai

The Studio

"Lovely place to visit. Very peaceful. Not many shops or restaurants but George is not far away."

Heroldsbaai

Dut Hut

"Heerlike seevakansie plek."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Heroldsbaai is pragtig."

Heroldsbaai

Eddy Out

"Baie mooi en rustig, asook die badkamers by die hoofstrand is baie skoon en netjies, mense in die omgewing is baie vriendelik. "

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Lieflike plek."

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"Heroldsbaai is so mooi en rustig."

Heroldsbaai

The Studio

"`n Baie mooi plek."

Heroldsbaai

Makarios on Sea

"Dit is baie mooi, rustig en veilig sal verseker weer daar bly."

Heroldsbaai

The Herolds Bay 408

"Dalk 'n ordentlike restaurant of koffiewinkel. Die kafee wat daar is voldoen definitief nie aan gesondheidsregulasies nie."

Heroldsbaai

Samadiria

"Skilderagtige klein seedorpie. Gerieflik naby George en die lughawe geleë."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Probeer dit vir jouself, jy sal nie spyt wees nie."

Heroldsbaai

Groendakkies

"Gesukkel met MTN-selfoonontvangs."

Heroldsbaai

Makarios on Sea

"Promenade in goeie toestand en as dorpie goed versorg."

Heroldsbaai

Dut Hut

"We loved the view and the beach."

Heroldsbaai

Makarios on Sea

"'n Klein paradys, stil, privaat en prentjiemooi!"

Heroldsbaai

Dut Hut

"Lieflik, baie mooi."

Heroldsbaai

The Studio

"Sommige akkommodasie is baie duur."

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Beste vakansieplek in Suid-Afrika!"

Heroldsbaai

Dut Hut

"Amazing views. Loved every moment."

Heroldsbaai

C Flat

"Bietjie min restaurante om by te eet."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem