Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Herold's Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Herold's Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 211 resensies.

Heroldsbaai

George by die See - Selfsorg

"'n Vriendelike gemeenskap."

Heroldsbaai

Samadiria

"Beach front parking and mobile food vendor area could do with a tidy up."

Heroldsbaai

Mont d' Amour

"Netjies, skoon strand en dorp. Veilige swemplek. Nie oorvol nie."

Heroldsbaai

The Herolds Bay 713

"Herold's Bay is pragtig, maar mens moet net die regte blyplek kies. "

Heroldsbaai

George by die See - Selfsorg

"Het nog nooit op Haroldsbaai gebly buite seisoen nie. Was stil - waarna ons gesoek het."

Heroldsbaai

The Studio

"Great experience."

Heroldsbaai

Samadiria

"Wonderlik en so lekker rustig!"

Heroldsbaai

Sea View

"Altyd lekker om daar te kuier."

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"Lekker dorp waar mens kan lekker slaap, en naby die lughawe. "

Heroldsbaai

The Orange Bowl Oubaai

"Sal vir seker weer daar vakansie hou!"

Heroldsbaai

Dutton's Cove Guesthouse

"Ons is natuurlik versot op Heroldsbaai na jare se verblyf in die karavaanpark. Hierdie was ter wille van 'n familie-byeenkoms en was dit 'n voorreg om weer die spesiale vibe op die strand te ervaar! Natuurskoon baie besonders."

Heroldsbaai

The Studio

"Dutton's Cove is a must. "

Heroldsbaai

Mont d' Amour

"Baie mooi en lekker strand. Desember is maar oral aan die besige kant, maar nog steeds 'n heerlike bestemming."

Heroldsbaai

3 Village Heights

"Heerlike swemstrand."

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"Baie mooi en goed geleë."

Heroldsbaai

Dut Hut

"Klein strand-area, hope skulpies en baie staproetes."

Heroldsbaai

Herolds Bay House

"Beste uitsig oor die see, net jammer walvisse was nie daar nie."

Heroldsbaai

Makarios on Sea

"Wat 'n pragtige, weggesteekte juweel van 'n baai. Baie mooi dorpie en goed versorg. Ons land bied soveel. Duttons Cove is 'n heerlike restaurant met wonderlike kos, maar ons sou graag nog 'n opsie van 'n eetplek met 'n uitsig oor die see geniet het. "

Heroldsbaai

Oupa se Pitte

"Pragtige dorpie iewers tussen die besige George en Hartenbos."

Heroldsbaai

George by die See - Selfsorg

"Beautiful and quiet with a clean and beautiful beach close by."

Heroldsbaai

Dragonfly Cottage

"Dis 'n mooi en baie rustige omgewing."

Heroldsbaai

Danke Ma

"Pragtige seevakansie-bestemming naby George Lughawe. "

Heroldsbaai

Herolds Bay Heights

"The beach is worth a visit."

Heroldsbaai

Samadiria

"Sal weer kom."

Heroldsbaai

The Herolds Bay 609

"Thank you! See you soon."

Heroldsbaai

Mont d' Amour

"Pragtig, rustig en so, so mooi!"

Heroldsbaai

Rooidraai Verblyf

"Pragtige vakansieplekkie met mooi, skoon strand."

Heroldsbaai

George by die See - Selfsorg

"Baie mooi kusdorp. Die tipe plek waarby elke mens gerus ten minste een keer moet bly. Baie naby aan George. So stil en rustig."

Heroldsbaai

Oppiesee Apartments

"Heroldsbaai is 'n pragtige plek. Ons was daar buite seisoen en dit was heerlik stil. Ons het geen probleem met straatparkering gehad nie. Strand en hele dorpie is skoon en mooi onderhou."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem