Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 268 reviews.

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Bietjie min restaurante."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Beter om buite Kruger tuis te gaan. Goedkoper en baie meer opsies."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Oulike dorp met baie vriendelike mense. "

Hoedspruit

Mist of Gold

"It seems to be a stop over town to the Game Parks in the area, and that part of the country. Plenty of places to have a meal, also good farm stalls along the way, people are friendly and helpful."

Hoedspruit

Loerie Guest House

"Gaan eendag hier aftree."

Hoedspruit

Loerie Guest House

"Good holiday outing."

Hoedspruit

Pezulu Tree House Lodge

"Te warm in die somer."

Hoedspruit

Little Carthage

"Baie mooi omgewing. Naby om wildtuin en omgewing te besoek. "

Hoedspruit

Mist of Gold

"Wonderful little place. Would love to have had longer to stay."

Hoedspruit

Blue Cottages

"Prima uitvalsbasis na Kruger en Hoedspruit Endangered Species Centre. "

Hoedspruit

Pezulu Tree House Lodge

"Vriendelike dorpie. Die grondpaaie is egter bietjie rof as mens 'n lae voertuig gebruik. Ry eerder met jou bakkie as jy een het."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Baie lekke dorp! Sal beslis weer gaan."

Hoedspruit

Loerie Guest House

"Hoedspruit uitstekend. Ons ondersoek die moontlikheid om daar eiendom te koop."

Hoedspruit

Ngama Tented Safari Lodge

"Mooi omgewing met letterlik honderde verblyf opsies!"

Hoedspruit

Blue Cottages

"Die Hat & Creek restaurant is verseker die moeite werd om by te eet!"

Hoedspruit

African Rock Lodge

"Wil net elke keer teruggaan en teruggaan! Restaurante uitstekend, wynlyste uitstekend!"

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Pratige omgewing en alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie, die dorp is ook netjies en mense baie vriendelik."

Hoedspruit

Blue Cottages

"Vriendelike mense."

Hoedspruit

Loerie Guest House

"Was te kort in die omgewing. Baie lekker geëet by Sleepers. Pad na Lydenburg deur Strydomtonnel asemrowend. Pad vanaf Lydenburg na N4. Nie geskik vir klein motortjie nie. Baie padwerke en lang stuk grondpad."

Hoedspruit

Blue Cottages

"Hou dit so, dis tops."

Hoedspruit

Pezulu Tree House Lodge

"Ek en my man hou van die berge in die omgewing. Hy kan nie genoeg kry van die berge nie, hy bewonder die natuurskoon baie. En daar is soveel dinge om te besoek in die omgewing dat een dag vir alles net te kort sal wees."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Hoedspruit is 'n pragtige dorp, weggesteek tussen die bome, lekker klimaat, en heerlike eetplekke, veral Sleepers se kos en atmosfeer is onverbeterlik. Sal weer en weer teruggaan."

Hoedspruit

Ngama Tented Safari Lodge

"Jammer dat toeristewinkeltjies op Sondae gesluit is in Hoedspruit."

Hoedspruit

Ngama Tented Safari Lodge

"Ek glo daar is genoeg om te doen en te sien in Hoedspruit. Ons was ongelukkig net vir 2 dae by Ngama Lodge en het verkies om nie rond te ry vir besigtiging nie. "

Hoedspruit

Mist of Gold

"Pragtige omgewing en naby al Limpopo se besienswaardighede en nie te ver van Krugerwildtuin af nie."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Ons was baie verras oor die netheid, goeie strate en al die besighede wat in Hoedspruit is. Sal verseker volgende keer ons inkopies in Hoedspruit doen voor ons by die Orpen hek van die wildtuin ingaan in plaas van op Lydenburgh."

Hoedspruit

Little Carthage

"Hoedspruit is pragtig. Dit is beslis 'n plek wat almal moet besoek."

Hoedspruit

Pezulu Tree House Lodge

"Great plek, kyk na eiendom in die area."

Hoedspruit

Blyde River Cabin

"Deurdat dit grens aan die wildtuin, die Blyderivierdam en besondere mooi natuurtonele, gaan Hoedspruit baie groei as toeristebestemming."

Page
Page 9 - Showing 241 to 268

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers