Indien jy Island View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Island View.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Island View Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Island View accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Island View akkommodasie
Bladsy 2 - 6 lekke plekke om te bly
Dias Vakansieverblyf is 'n vierslaapkamer-selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks en 'n 800 m-stappie vanaf die stra...
4 Boulevard Place is 'n selfsorgwoonstel wat op die eerste verdieping van 'n woonstelkompleks in Diazstrand, minder...
Boulevard 11 Diaz Beach is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf naby verskeie winkels, restaurante, ...
Klotsende golwe, blou lug en pragtige sandstrande wat op gaste by dié instansie in Mosselbaai. Die bekoorlike huis ...
45 On Diaz Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiehuis in 'n sekuriteitskomplek...
Super Cool is halfpad tussen Mosselbaai en Hartenbos op die Tuinroete geleë, wat vir die wonderlike, matige klimaat...
Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. ...
Diaz Beach Mosselbay is net 500 m van die strand af in 'n veilige woonstelblok genaamd Twee-Kuilen. Uitstekende vak...
Diaz Huis is 'n ruim vakansiehuis in 'n veilige kompleks met direkte toegang tot die strand in Mosselbaai. Die huis...
Sakpas Kus Akkommodasie bied verblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dié gewilde kusdorp is die ideale some...