Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ivy Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ivy Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ivy Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ivy Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ivy Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

766 On Bournemouth bied selfsorg-eenhede in Leisure Bay. Die boonste eenheid het slaapplek vir 10 en die onderste het slaapplek vir 6. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n ...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

What More is in die idilliese Leisure Bay-area geleë. Die akkommodasie word aangebied in 'n gerieflike drieslaapkamerhuis wat naby die strand en net 7 km van die klein oorddorpie, Port Edward, af geleë is. Die h...

Vanaf
R2 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Nirwana bied is 'n gerieflike selfsorghuis in Leisure Bay Dié drieslaapkamerhuis skuil in 'n pragtige tuin lekker naby die strand. 'n Patio met 'n kouewater-jacuzzi wag op mens by die grondvloer se ingang. Die ko...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

8 Bronze Paradise is 'n woonstel op die boonste verdieping in 'n veilige kompleks in Leisure Bay. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en-suite...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Vuurvliegie bied gemaklike verblyf in 2 aparte selfsorg-woonstelle op 'n perseel in Leisure Bay, naby die strand. Kothuis A het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Kothuis B het slaappl...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ivy Beach

Flippen Nice bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Ivy Beach, Port Edward. Die drieslaapkamerhuis is 350 m van die strand af. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 2 sla...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, Ivy Beach

Tomyra's Lodge bied selfsorg-akkommodasie in die kusdorpie Leisure Bay. Die lodge het 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 6 gaste bied. Peter Pan en Kidds Beach is net 300 m van die lodge af. Elke eenheid is v...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Ivy Beach

Villa Real is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ivy Beach, Port Edward. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad en 'n wonderlike see-uitsig. Dié woonstel het slaappl...

Vanaf
R318
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Ivy Beach

TO Strand Vakansieoord bied selfsorg-eenhede en kampplekke in Port Edward. Die chalets het slaapplek vir 4 of 5 gaste en beskik oor dubbelbeddens of dubbel- en enkelbeddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ivy Beach

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Leisure Bay, KwaZulu-Natal

Joey's Den bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in Leisure Bay. Dit is baie naby die strand geleë. Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n ooppla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Ivy Beach akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za