Resensies van Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 696 resensies.
Jacoba D. - 13th November 2017
staying in Sandton, Johannesburg
Pragtige area met baie te sien en te doen.
Nadja M. - 6th November 2017
staying in Krugersdorp Noord, Johannesburg
Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging.
Joseph J. - 6th November 2017
staying in Winchester Hills, Johannesburg
Great and cool area to be.
Janus P. - 28th October 2017
staying in Randpark Ridge, Johannesburg
Net 'n gerieflike area vir my besondere besoek.
Antoinette B. - 28th October 2017
staying in Parkview, Johannesburg
Outydse. Johannesburgse sjarme! Wat 'n belewenis en groen!
Marie H. - 25th October 2017
staying in Florida Lake, Johannesburg
Dit was baie rustig en lekker.
Princess M. - 23rd October 2017
staying in Randburg, Johannesburg
It's a quiet neighbourhood.
Chantell O. - 22nd October 2017
staying in Glen Austin, Johannesburg
Weereens ongelooflik en verrassend in 'n japtrap my verwagtinge oorskry!
Chamaine J. - 21st October 2017
staying in Springs, Johannesburg
Close enough to Jhb and OR Tambo Airport, without the hassle and bustle of a real big city!
Mariona S. - 18th October 2017
staying in Germiston, Johannesburg
Germiston self is effens vuil en deurmekaar, maar alle bestemmings is redelik naby mekaar.
Johann O. - 16th October 2017
staying in Paulshof, Johannesburg
Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!
Jolene S. - 16th October 2017
staying in DalPark, Johannesburg
Quiet and secure.
Monica V. - 16th October 2017
staying in Ferndale, Johannesburg
Dir is naby Cresta, Randburg en baie ander voorstede.
Andy N. - 16th October 2017
staying in Edenvale, Johannesburg
Sentraal geleë.
Neeltje B. - 12th October 2017
staying in Randpark, Johannesburg
Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing.
Mari P. - 10th October 2017
staying in Sunward Park, Johannesburg
Dis naby alles.
Nicolette D. - 9th October 2017
staying in Sunninghill, Johannesburg
Voorkoms baie netjies en aantreklik.
Rhona H. - 8th October 2017
staying in Linden, Johannesburg
Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel.
Danie M. - 8th October 2017
staying in Suid Kensington, Johannesburg
Suid-Kensington is 'n goeie verblyfplek vir mense wat in Johannesburg se sentrale sakegebied moet kom. Jy ry in ligte verkeer, beide soggens en saans. Die swaar verkeer is in die teenoorgestelde rigting. Die woonbuurt word baie goed deur hoofweë bedien.
Ga C. - 4th October 2017
staying in Springs, Johannesburg
Ons is gemaklik met die dorp. Springs is baie sentraal geleë tussen al die omliggende dorpies.
Kelly P. - 3rd October 2017
staying in Bartlett, Johannesburg
It was excellent service.
Tessa V. - 2nd October 2017
staying in Lakefield, Johannesburg
Baie mooi area en veilig om in te bly.
Irene B. - 2nd October 2017
staying in Gallo Manor, Johannesburg
Baie veilig en maklik bekombaar.
Denise G. - 26th September 2017
staying in Tres Jolie, Johannesburg
Puik.
Zelri S. - 24th September 2017
staying in Kemptonpark, Johannesburg
Kempton Park bied nie veel vir n toeris nie. Maar jy kan baie plekke besoek as jy n kar het en so 45 min kan ry.
Zander F. - 19th September 2017
staying in Sandton, Johannesburg
As mens die verkeer kan vermy, is dit lekker. Naby aan Sandton City Mall en Amerikaanse Konsulaat.
Bruce H. - 15th September 2017
staying in Meadowbrook, Johannesburg
A bit industrial and noisy.
Emmanuel M. - 4th September 2017
staying in Meadowbrook, Johannesburg
Safe place.
Piet V. - 4th September 2017
staying in Kenleaf, Johannesburg
Het nie die area verken nie, maar dit is definitief een van Brakpan se gegoede buurte.
Lynn D. - 1st September 2017
staying in Sunninghill, Johannesburg
Ek beveel dit vir enige iemand aan.
Ken C. - 29th August 2017
staying in Sunward Park, Johannesburg
This is a classy, attractive, leafy suburb of Boksburg. We were visiting family at the time and not interested in tourist attractions at the time. One can access all the major motorways easily from this venue. Within comfortable distance of the O.R Thambo International Airport also.
Marloe M. - 28th August 2017
staying in Johannesburg
Ek verkies die platteland.
Kieran L. - 28th August 2017
staying in Midrand, Johannesburg
Central location for people needing to travel between Joburg and Pretoria.
Sonia T. - 22nd August 2017
staying in Witkoppen, Johannesburg
Dis baie sleg met die verbouings daar en vergroting van die mall, paaie is in 'n slegte toestand, maar verder lekker sentraal geleë.
Annerine M. - 22nd August 2017
staying in Parkhurst, Johannesburg
Naby alles.
Deon S. - 14th August 2017
staying in Edleen, Johannesburg
Rustige omgewing en baie sentraal.
Andre W. - 11th August 2017
staying in Noordheuwel, Johannesburg
Dit is baie mooi en het nog baie potensiaal.
Rick O. - 8th August 2017
staying in Randburg, Johannesburg
Kan net meer eetplekke waar jy binne kan sit naby die gastehuis sit.
Carin B. - 8th August 2017
staying in Bartlett, Johannesburg
Baie sentraal en gerieflik geleë.
Nadia E. - 7th August 2017
staying in Ferndale, Johannesburg
Very central.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]