Resensies van Johannesburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Johannesburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 718 resensies.
Geraldine K. - 1st April 2016
staying in Olivedale, Johannesburg
Die plek is baie mooi.
Renett B. - 31st March 2016
staying in Kloofendal, Johannesburg
Die Kloofendal Natuurresevaat was so naby en ons het dit geniet om daar ook tyd te spandeer en lekker foto's te neem.
Marius G. - 24th March 2016
staying in Bryanston, Johannesburg
Goed.
Leonard V. - 24th March 2016
staying in Melville, Johannesburg
Geen probleem nie.
Clement M. - 23rd March 2016
staying in Southdale, Johannesburg
The environment was welcoming.
Neville L. - 21st March 2016
staying in Southdale, Johannesburg
Has all the amenities normally required on a business trip and its proximity to the Expo Exhibition Center is a big plus.
Themba N. - 19th March 2016
staying in Sandton, Johannesburg
Great travel destination.
Freda F. - 19th March 2016
staying in Roodekrans, Johannesburg
Roodekrans is regitg 'n baie mooi gedeelte en daar is baie winkels naby.
Jenny M. - 15th March 2016
staying in Kyalami, Johannesburg
Ek het te min inligting om 'n ingeligte mening hieroor te gee.
Gerhard K. - 29th February 2016
staying in Kyalami, Johannesburg
Wonderlik.
Dawid F. - 23rd February 2016
staying in Oakdene, Johannesburg
Oakdene is lekker sentraal vir die suidelike deel van Johannesburg en naby aan Soweto. Sal weer daar gaan bly indien ek in daai area moet gaan werk.
Dave A. - 22nd February 2016
staying in North Riding, Johannesburg
Great location.
Gareth D. - 22nd February 2016
staying in Meredale, Johannesburg
Close to Johannesburg CBD. Excellent and safe location.
Mike S. - 22nd February 2016
staying in Randburg, Johannesburg
Clean, felt safe.
Pine P. - 18th February 2016
staying in Fourways, Johannesburg
Baie om te sien en doen in 'n klein area, maar met 'n stywe beursie!
Nthabi T. - 18th February 2016
staying in Jukskei Park, Johannesburg
Stunning, peaceful and beautiful.
Barbara B. - 9th February 2016
staying in Melville, Johannesburg
Great destination - central to a number of Johannesberg locations.
Sarie E. - 5th February 2016
staying in Northcliff, Johannesburg
Baie mooi area, ons het nie een keer onveilig gevoel nie!
Tamara D. - 4th February 2016
staying in Lakefield, Johannesburg
Beautiful area.
Eunice V. - 2nd February 2016
staying in Bryanston, Johannesburg
Enigste ding is die verkeer wat so effens druk is omdat daar net een roete in en uit is.
Theresa L. - 28th January 2016
staying in Randburg, Johannesburg
Sandton City en Monte Casino is in die omgewing en dit verseker dat dit 'n toeristebestemming is, veral met Mandela Square. Almal sal dit wil besoek, baie goeie restaurante en inkopie geleenthede.
Maritsa F. - 28th January 2016
staying in Monument, Johannesburg
Ek't daar grootgeword, Krugersdorp bly pragtig.
Phyllis J. - 22nd January 2016
staying in Melville, Johannesburg
Great atmosphere, loads of shops, crafts and entertainment in close proximity.
Martha H. - 13th January 2016
staying in Randjesfontein, Johannesburg
This area is not the best for tourism but it is quiet and relatively safe.
Vino M. - 11th January 2016
staying in Lonehill, Johannesburg
Great place and atmosphere.
Pieter M. - 7th January 2016
staying in Randburg, Johannesburg
Dit was vir ons sentraal genoeg.
Nosipho B. - 7th January 2016
staying in Southdale, Johannesburg
A very safe and quiet neighborhood.
Hennie M. - 7th January 2016
staying in Bryanston, Johannesburg
Bryanston is 'n gevestigde woonbuurt in Johannesburg. Dis baie boomryk en die ligging sentraal vir reis na Johannesburg, Preroria en omliggende areas.
Sithandiwe N. - 6th January 2016
staying in Victory Park, Johannesburg
Easily accessible and safe.
Anél G. - 6th January 2016
staying in Fourways, Johannesburg
Dit was ons eerste keer in Fourways, en ons was beïndruk.
Daniel R. - 4th January 2016
staying in Randpark Ridge, Johannesburg
It is safe for travellers and they can enjoy themselves.
Gerhardus D. - 3rd January 2016
staying in Rhodesfield, Johannesburg
Om oor te slaap, ja; maar nie om vakansie te hou nie.
Theo V. - 3rd January 2016
staying in Dalview, Johannesburg
Pragtige rustige omgewing.
Petrie S. - 28th December 2015
staying in Melville, Johannesburg
Sentraal, baie goeie waarde vir geld.
Noxolo M. - 27th December 2015
staying in Little Falls, Johannesburg
It is a quiet place to be during festive season.
Hannie T. - 23rd December 2015
staying in Edenvale, Johannesburg
Kan aanbeveel vir toeris, gesin of vir sake.
Valerie L. - 21st December 2015
staying in Kyalami, Johannesburg
Besonderse goeie eetplekke en skoon omgewing.
Eurika J. - 13th December 2015
staying in Sandton, Johannesburg
Dit is 'n baie goeie bestemming en was baie naby aan waar ons wou wees. Baie dankie.
Maryke B. - 3rd December 2015
staying in Witkoppen, Johannesburg
Vir Monte Casino besoekers is dit 'n naby genoeg oornagbestemming.
Deanna P. - 1st December 2015
staying in Northcliff, Johannesburg
Vir ons was dit baie gerieflik.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za