Verified Reviews
Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Johannesburg
Rated 4.1 out of 5 based on 742 reviews.
"Located in a quiet, leafy suburb, handy for local shops, shopping centres and airport. Not much to do within the suburb but good restaurants close by. Park and playground a stone throw away. Highly recommended."
"Vir die stiller verblyfgedeeltes in die omgewing kan mens tog rus. "
Krugersdorp North, Johannesburg
Krugersdorp Selfsorg Gastehuis"Netjies en veilig met alles naby mekaar."
"Overall its a very nice area. Seemed to be safe. Lots of entertainment surrounding the area."
"Ons het Fourways geniet, ons kon alles bereik binne 10 min. Die area was veilig. Cindy het ons verwys na die Waze-toepassing wat verkeersopeenhopings soos kinderspeletjies laat lyk. "
"Alberton is a bustling city with lots of amenities and within reach of a lot of attractions in Gauteng."
"Ons kom nie gereeld stad toe nie, bly in die bosveld. Die ligging was nie te sleg nie, naby aan winkels en eetplekke. Dit was voldoende vir ons behoeftes."
Norton's Home Estate, Johannesburg
Gateway Guest House"'n Baie rustige plekkie so naby aan die stadsgewoel."
"Geen, behalwe dat die ligging goed was ten opsigte van die plek waar ons vir 'n funksie byeen gekom het."