Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1882 resensies.
"Overnight stay was to see the flood museum. Interesting and well-run museum."
"Baie klein en oulike dorpie. Die sterre en die Sterre Observatorium is die hoogtepunte!"
"A place I visit a few times a year; no matter when - winter, summer or the other two seasons. It is a treat, especially if one is a keen mountain biker, runner or walker, or a photographer! Delightful eateries, especially the Lazy Lizard. I would return there daily if I could."
"Hierdie dorp het wonderlike toeristebesienswaardighede. Die vyeseisoen hou middle April op so daar moet 'n vyefees wees op die dorp. Toeriste hou van eet."
"The best maintained town that we ever visited. Quality restaurants and a must visit tourist destination."
"Pragtige Karoodorp met vriendelike mense, lekker eetplekke, lekker olyfolie, fantastiese kaas."
"Baie besonderse Karoodorp met besonderse mense, baie lekker restaurante en baie goeie kaas."
"Die planetarium was 'n teleurstelling, ons het verwag om daar meer oor die sterre en die hemelruim te leer, maar helaas, daar was meer advertensies en onnodige inligting as enige inligting oor die hemelruim."
"Pragtige kunsdorpie met Karoo-tema, huise oor die algemeen baie goed versorg, Lazy Lizzard se lampasteitjies 'n moet."
"Sutherland het soveel om te bied vir mense wat van die heelal meer wil weet en nog baie meer."
"'n Besoek aan hierdie besondere plekkie is in alle opsigte die moeite werd! So mooi skoon dorp met sulke vriendelike mense en soveel om te sien en ervaar. Vermy net Maandae, want dan is die meeste plekke toe (seker om te rus na die naweek)."
"Wonderlike plattelandse dorpie. Lanklaas so mooi skoon en netjiese strate en woonbuurte gesien. Interessante winkeltjies en restaurante om te besoek. Mal daaroor!"
"Prins Albert is 'n klein juweel. Ons het die kunsgallerye en koffiewinkels baie geniet. Die hoogtepunt van ons kuier was die toer met die Unimog op teen die Swartbergpas! Dit was 'n belewenis en die tieners was gek daaroor. Bespreek by die Swartberg Hotel vir die toer."
"Dit is die moeite werd om 'n draai by die Boekklub te maak. Die plaaswinkels daar naby is die moeite werd om in te loer. Draai af vanaf die N1 en oornag in Merweville."