Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
"Wow! What an amazing place to visit. Beautiful wine and fruit farms and very friendly people. We were impressed with one particular wine farm and the beautiful garden of Van Loveren."
"Great destination for young and old. We frequent on a regular basis because of family and friends who live here, but The Courtyard and their live entertainment bring us back every month - a growing institution for music lovers. "
"Stil dorp, maar het baie aan die gang soos kaas en vrugte. Op roete 62 en maklik bereikbaar."
"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."
"Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee. "
"Baie pragtige plattelandse dorpie met goeie wynplase in die nabye omgewing."
"Die dorpie het soveel kultuur en kultuurhistoriese dinge om te bied. Absoluut 'n moet-stop as mens in daardie kontrei is."
"Beautiful town. Have to go back and spend more time there. BluVine is incredible venue, must visit. "
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."
"Ons keer weer en weer terug na dié rustige kunstenaarsdorpie met sy afgewitte huisies. "
"Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard."