Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2333 resensies.
"Omgewing is pragtig. Dis jammer die Hoofstraat se konstruksie is nog onvoltooid."
"Ons keer weer en weer terug na dié rustige kunstenaarsdorpie met sy afgewitte huisies. "
"Lieflike dorp. Alles is maklik bekombaar en almal help graag. Besoek gerus vir At The Courtyard."
"We have been visiting Robertson twice a year for many years. There is plenty to do in Robertson. The river for skiing and fishing, the mountains, the wine farms, lovely restaurants and even a lovely new shopping centre. It is in an easy two hour drive from Cape Town. Perfect for a weekend."
"Ons kon nie baie verken nie, maar die dorpie was oulik en die area is beeldskoon."
"22 Church restaurant vir aandete en The Barn vir middagete is 'n moet!"
"The town is set in a really beautiful area, but the facilities in the town are not all that great. "