Verified Reviews

Cape Peninsula

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Peninsula

Rated 4.6 out of 5 based on 241 reviews.

Fish Hoek, Cape Peninsula

Central 4U

"Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Het net positiewe kommentaar oor Kommetjie."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"I am looking forward to when the roadwork's are completed that would really add to the enjoyment of the trip to Kommetjie."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Was baie lekker, Net bietjie dood in die aand, en ek haat dit dat restaurante nie water het om net jou hande te was nie, maar anders was dit lekker."

Muizenberg, Cape Peninsula

A Heavenly View

"I would like to go again."

Glencairn, Cape Peninsula

Incazura Guest Suite and The Light House

"Die area is baie naby aan omliggende restaurante en maklik om te navigeer. Die huise is ook baie mooi en mens is skoon verbaas met die see, sonsondergang en sonsopkoms. Baie mooi!"

Glencairn, Cape Peninsula

Incazura Guest Suite and The Light House

"Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing."

Fish Hoek, Cape Peninsula

52 on Fish Hoek

"Pragtige vissersdorpie met soveel mooi plekkies rondom om te ontgin."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Baie mooi. Naby winkelsentrums vir gerieflike inkopies. "

Simon's Town, Cape Peninsula

Simonsberg

"'n Oulike geskiedkundige dorpie met pragtige geboue."

Marina Da Gama, Cape Peninsula

Waterways

"Lovely parks, walk over bridges, wild bird life on the doorstep. Safe and secure, security visibility is really good."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Die verkeer was baie. Miskien mense sê om nie in spitstyd daar aan te kom nie."

Fish Hoek, Cape Peninsula

Central 4U

"Dus 'n geskikte plek vir mense wat stilte benodig en veral wil rus."

Kommetjie, Cape Peninsula

Blue Whale Way

"'n Klein, gesellige plekkie."

Kalk Bay, Cape Peninsula

The Baytree Beach House

"Kalkbaai het aangenaam verras en is definitief weer op ons lys."

Fish Hoek, Cape Peninsula

52 on Fish Hoek

"Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!"

Simon's Town, Cape Peninsula

Simonsberg

"Die pikkewyn kolonie is 'n moet besoek."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "

Fish Hoek, Cape Peninsula

52 on Fish Hoek

"Amazing plek met amazing mense."

Seaforth, Cape Peninsula

Mariner Guesthouse

"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "

Marina Da Gama, Cape Peninsula

Waterways

"Dit is 'n pragtige plek en sal enige tyd weer soontoe gaan."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Baie mooi en veilige omgewing."

Simon's Town, Cape Peninsula

Simonsberg Heights

"Daar is net geen braaiplek nie."

Simon's Town, Cape Peninsula

Simonsberg

"A most interesting, relaxed and beautiful place to spend time in."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"We will definitely be back in the future."

Kommetjie, Cape Peninsula

Happy Home Imhoff's Gift

"Gaan gerus en besoek Kalky's restaurant in Kalkbaai. Wat 'n ondervinding."

Noordhoek, Cape Peninsula

Walker's Stay

"Pragtige, mooi plek."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers