Geverifieerde Resensie

Cape Peninsula

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 247 resensies.

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"Dit is definitief een van die mooi plekke in Kaapstad."

Muizenberg, Kaapse Skiereiland

A Heavenly View

"Love die dorp, die see koud maar lekker geswem. Die restaurante se kos is ongelooflik lekker en bekostigbaar."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

A Place in Thyme

"Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles."

Kommetjie, Kaapse Skiereiland

Happy Home Imhoff's Gift

"Kommetjie is baie sentraal en naby aan wonderlike besienswaardighede in hele omgewing. Die uitsig is pragtig en die omgewing bied maklike toegang tot winkelsentrums, restaurante en motorhawens. "

Kalkbaai, Kaapse Skiereiland

The Majestic Apartment

"Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Sunset Splendour Guesthouse

"Baie mooi oorsigte van die berge en die natuurskoon."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Hoop net die padwerke is klaar as ons weer kom. Dit mors 'n mens se tyd veral as jy dringend iewers moet wees."

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Lieflike area - pragtige natuurskoon met heerlike restaurante en besienswaardighede net 'n paar kilometers verder. Definitief die moeite werd om daar tuis te gaan."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"My eerste besoek, maar definitief nie my laaste nie - om elke hoek en draai wag 'n skat om onthul te word soos die pastaplekkie op die hoek."

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Glencairn is in 'n pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die baai. Dit is baie naby Simonstad, Boulders, Fishoek en ander klein dorpies wat 'n besoek werd is. Dit is ook nie ver van Kaapstad af nie so dis 'n goeie plek om in te bly."

Simonstad, Kaapse Skiereiland

Simonsberg

"Beste plek in die Kaap."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Mooi strand, ideaal om Kaapstad en die omgewing te verken."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Bramley Accommodation

"Fietsryers maak paaie onveilig."

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Lekker rusting en veilige vakansie-opsie."

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Diksie's Restaurant just down the hill from the seascape made it even more awesome."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Sunset Splendour Guesthouse

"Sentraal en naby al die toeriste-aantreklikhede. "

Simonstad, Kaapse Skiereiland

Simonsberg

"Die Naval-museum is 'n moet!"

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Pinetree Cottage Noordhoek

"Noordhoek is beautiful! Mooiste wit strand. Baie lekker eetplekke en gawe "community"."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"I am saving to buy a property there!"

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"'n Ete by Kalkbaai se hawe is 'n moet."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Pinetree Cottage Noordhoek

"The place to be, the place to live."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"If it means waterways, perfect. But also good restaurants and shops / malls. Nice surroundings, we found it real good. We have enjoyed it."

Simonstad, Kaapse Skiereiland

Simonsberg

"Baie mooi plek om te bly. Rustig en veilig. "

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Ons wou graag in 'n plek bly met 'n see-uitsig bly en het so uitgesien om die walvisse te sien. Ons het maar een middag op die strand gaan sit nadat ons gehoor het daar was 'n walvis naby. Ons was so gelukkig om hom te sien."

Kommetjie, Kaapse Skiereiland

Kommetjie Villa

"Baie mooi, rustig en natuurskoon."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Pinetree Cottage Noordhoek

"Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang