Geverifieerde Resensie

Cape Peninsula

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 247 resensies.

Seaforth, Kaapse Skiereiland

Mariner Guesthouse

"Beach fantastic and perfectly located."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Padwerke vanaf Kalkbaai na en van Vishoek 'n nagmerrie. Sedert laas besoek gevind Vishoek se strate heelwat skoner. Dankie vir julle SMS en opvolg."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Geen probleem. Waar 'n mens ook al gaan, dit is altyd lekker om nuwe plekke te ervaar. Vishoek as deel van die Skiereiland se suidelike ontdekking(s) is net so aantreklik soos enige ander deel vir reisigers wat wil ontdek en ervaar."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"Goeie plek om te oornag. "

Muizenberg, Kaapse Skiereiland

A Heavenly View

"Seal Island, The Penguin Colony, Naval Museum, Simon's Town Museum and Cape Point is worth a visit."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"Goeie plek weg van die druk van die stad."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"Puik bestemming om te rus."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

A Place in Thyme

"Dit was heerlik om uit die stad uit te kom. Mens kom nie eers die afstand agter met die pragtige uitsig nie."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Alles wat ons nodig gehad het vir die verblyf was hier beskikbaar. Heerlike gees tydens die fietsrit."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

A Tuscan Villa Guest House

"Vishoek is 'n oulike klein dorpie en sentraal geleë tussen die ander kusdorpe met al die toeriste-aantreklikhede. Ons geniet dit om in Vishoek tuis te gaan."

Seaforth, Kaapse Skiereiland

Central Hotel Guest House

"Love it, I can highly recommend it."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Sea Views

"Uitstekende vakansie bestemming."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Great place, many places to go which is central."

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Wind onvoorspelbaar soos wat die Kaap maar is maar die pragtige uitsig en omgewing maak definitief op vir die dae wanneer die suid-ooste wind sy spiere wys. Die strandjie is privaat en nooit oorvol nie. "

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"We used the accommodation to stay over as my sister in law is sick and we needed to visit her, I would not recommend it as a holiday accommodation as per say, only for short periods for business or as in my case to visit a sick relative. "

Vishoek, Kaapse Skiereiland

The Upper Deck

"Dis 'n pragtige dorpie, mens voel veilig daar en die looppaadjie is 'n bonus. "

Kommetjie, Kaapse Skiereiland

Storyhouse

"Kommetjie is 'n wonderlike toeriste bestemming vir enige toeris wat die wonders van die natuur wil beleef. Die mense is baie vriendelik. Water is baie koud en meer bedoel vir mense wat wil surf."

Muizenberg, Kaapse Skiereiland

Surferscorner Self-catering Apartments

"Baie aangeneem en baie ontwikkeling-potensiaal!"

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Pinetree Cottage Noordhoek

"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."

Vishoek, Kaapse Skiereiland

Central 4U

"Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek. "

Glencairn, Kaapse Skiereiland

Seascape Guest House

"Uitsigte fantasties, veilige stil buurt. Alle geriewe wat jy aan kan dink minder as 'n halfuur op die verste. Wonderlike plek om tuis te gaan."

Froggy Farm, Kaapse Skiereiland

Avian Leisure Shearwater

"Rustige omgewing met pragtige uitsigte."

Seaforth, Kaapse Skiereiland

Central Hotel Guest House

"Een aanrader voor toeristen met een militaire achtergrond."

Noordhoek, Kaapse Skiereiland

Sacred Mountain B&B or Self-Catering

"Lovely, would stay in Noordhoek any time! "

Kommetjie, Kaapse Skiereiland

Storyhouse

"Baie rustige plekke en baie om te sien."

Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland

Waterways

"Very clean area that's quiet, with beautiful scenery."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang