Geverifieerde Resensie
Cape Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 247 resensies.
"Rustige woonarea, maar steeds binne bereik van soveel om te sien en te doen. Noordhoek se strand is pragtig! Het onvergeetlike aangename naweek daar deurgebring."
"Lovely place with interesting shops and restaurants. The Brass bell would be a place to visit. "
"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
"Vishoek self het nie vreeslik baie toeristedinge om te doen nie, maar dit is lekker sentraal geleë om baie ander dinge in die Kaap te doen. Ek sal dit vir seker aanbeveel."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Waterways"The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves."
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Beach Loft Empire Apartment"As a resident in Muizenberg, I love the little village like feel of the area, the beach and the buzz around the surfer culture. Muizenberg is definitely a go to town for adventure and pure relaxation."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Bluebottle Guesthouse"Muizenberg is lovely. We ate supper at Carla's in Muizenberg, which we really enjoyed very much - Kalk Bay and Fish Hoek is a short drive away. Staying in Kalk bay would probably be a better option for exploring the area."
"Simonstad is 'n juweel. Dit is 'n oulike dorp met lekker winkels en pragtige strande. By Boulder Beach kan jy heeldag op die strand lê en pikkewyne bekyk. Dit was 'n heerlike ervaring. Sal graag weer Simonstad besoek."
"Pragtige ou geboue. Rustige atmosfeer. Nie so gejaagd soos van die ander stranddorpies nie, baie om te sien - alhoewel die loadshedding ons museumplanne in die wiele gery het. "