Geverifieerde Resensie
Cape Winelands
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3690 resensies.
"Baie gerieflik, sentraal geleë vir besoek aan wynplase en ander besienswaardighede, Stellenbosch het ook 'n rykdom van plekke om te besoek en menige goeie topklasrestaurante."
"Best place to visit if you like a lively vibe. The students make the place a happy place and the restaurants and pubs are endless. Awesome wine routes are easily accessible."
"Omringende berge en die natuur gee daardie waardering om die Boland in rustigheid te kan geniet en spesiale tye te koester."
"Baie van die inligtingsbrosjures is outdated, en plekke bestaan nie meer, of nuwe plekke word glad nie gelys nie."
"Paarl is 'n pragtige, netjiese plek met baie besienswaardighede. Sal enige iemand aanraai om die Paarl te besoek."
"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Gabriella's Accommodation"Pragtig, naby Tulbagh, lekker eetplekke oral. Vriendelike mense en vinnig om by Kaapstad Lughawe te kom."
"Amazing town. Spar and Checkers here should check out these amazing stores!"
Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Heerlike, rustige platelandse plekkie weg van die stad se gewoel."
"Not as much to do, but friendly and warming town with beautiful mountain views."
"Quaint little town. Really pleased that the pass from Ashton to Montague is FINALLY complete. It is stunning."
"Redelik bekend met die omgewing. Pragtig en voldoen aan verwagtinge wat gestel word t.o.v. besighede en ander toerismevereistes bv. die Taalmonument."