Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3737 reviews.
"Die Robertson-vallei is een van ons gunsteling plekke - so mooi en lekker dinge om te sien en te doen."
"Our home away from home. Lovely farms, lovely restuarants and friendly people, lekker platteland dorp! Love it!"
"Robertson is 'n pragtige klein dorpie, waar mens beslis nog 'n plattelandse gevoel het. Baie mooi omgewing met baie plekke om te verken."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Eldorado Self-Catering Country House"Dis die wonderlikste plek wat ek al beleef het in 'n baie lang tyd, ek het die natuur en uitsig baie geniet."
"Dit was net verstommend hoe skoon Stellenbosch is, was weer so lekker om in 'n skoon dorp te kon ry."
"Ons was mal oor die dorp en het baie wynplase besoek, ons gaan beslis terug kom om die res te besoek."
"Ceres needs more restaurants but luckily Wolseley is just down the road and they have plenty of options."
"A quiet village where one can sit in the sun and read a book, take a walk or enjoy a view of the Langeberg."
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Bon Forelle Selfsorg"Rustige plek vir rus en vrede vir jou siel en om te ontspan."
Prince Alfred Hamlet, Cape Winelands
Bon Forelle Selfsorg"Baie mooi omgewing. Naby aan Ceres, maar ver genoeg."