Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (12)

Resensies van Kaapsehoop

4.7 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Kaapsehoop van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapsehoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapsehoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapsehoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kaapsehoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapsehoop Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Kaapsehoop

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Kaapsehoop Horse Trails is op 'n skilderagtige plaas teen die hang van die Drakensberge, aan die buitewyke van Kaapsehoop. Dit bied 'n gerieflike toevlug vir natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of groep vrie...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Nelspruit. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badka...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Kaapsehoop

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Schoemanskloof, Mpumalanga

Luukse selfsorg-akkommodasie in Mpumalanga, geleë in die wonderskone Houtboshoekvallei, net 48 km van Nelspruit en 100 km van die Krugerwildtuin af. Caracal Lodge word omring deur luisterryke berge wat 'n tuiste bi...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Alkmaar Farmstay is in die Schagenvallei, die toegangspoort tot Maputo en die hartjie van die Laeveld, geleë. Dit is ook net 10 minute vanaf Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Alkmaar bied ideale verblyf vir b...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Almar View Gastehuis is net 14 km van Nelspruit af op 'n pragtige makadamianeutplaas met lieflike uitsigte oor die Krokodilriviervallei. Die gastehuis is na aan die Krugerwildtuin en ongeveer 65 km vanaf die Numbi-h...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Rambling Roses Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde huis in 'n bosveldtuin in Nelspruit. Hierdie ruim huis is in die hartjie van die platteland, 10,3 km vanaf i’langa ...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Martin's Haven Guest Lodge and Function Venue is 30 km van Nelspruit af op die Montrose-pas en 41 km van Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af geleë. 'n Pendeldiens is beskikbaar vir gaste. Die gastelodge b...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panorama-roete, Mpumalanga

Kwanyoni Lodge is net 15 km buite Nelspruit op die N4 by Alkmaar. Ideale verblyf vir reisigers, verteenwoordigers, kontrakteurs (wat 'n hele tydjie moet vertoef) en gesinne. Ons bied slaapplek vir tot 135 gaste en...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Asante Sana Holiday Village is gerieflik naby die N4 en net 10 km Wes van Nelspruit af. Die oord het suites, rondawels en selfsorg-eenhede. Die oopplan-suites bied slaapplek aan tot 4 gaste en elke eenheid het 'n e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Hezekiah Game Farm is sowat 15 km buite Nelspruit, in die skilderagtige Alkmaar-streek, geleë. Hierdie wildsplaas word besit en bestuur deur die Coetzee-familie. 'n Gedeelte van die plaas word gebruik as 'n kommers...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za