Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Annsje D. - 5th November 2018
staying in Welgemoed, Kaapstad
Daar is geen pakplek vir klere of seep in badkamer. Die gordyne by die skuifdeur kan nie heeltemal toe vir privaatheid nie en die melk en koffie was net genoeg vir 1 keer se drink. 'n Lang spieël vir aantrek doeleindes vir ons dames sal help.
Melane S. - 2nd November 2018
staying in Noordhoek, Kaapstad
Pragtige plek.
Frances T. - 2nd November 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Uitstekend geleë, maar hulle sal moet opskerp wat betref ekstra koffie, melk, suiker ens.
Majafela M. - 1st November 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
The Red Bus Tour is a great way to learn about Cape Town.
Maria P. - 1st November 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Just such a beautiful place with the most amazing sights.
Juanita M. - 1st November 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Heerlike middagete by Thirsty Oyster gehad.
Ronald L. - 31st October 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Five star.
Ashley D. - 30th October 2018
staying in St James, Kaapstad
Very safe environment.
Pikkie S. - 30th October 2018
staying in Glencairn, Kaapstad
Naby Kalkbaai en Simonstad wat baie besienswardighede het.
Jacky M. - 30th October 2018
staying in Table View, Kaapstad
Table View area is safe.
Mylene F. - 29th October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Net die plek om dwarsdeur die jaar te onspan, buite seisoen natuurlik.
Jaco S. - 29th October 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Vishoek is 'n aangename dorpie en alles wat jy nodig het is stapafstand van die verblyf af.
Gerhard V. - 29th October 2018
staying in Claremont, Kaapstad
Wat 'n mooi omgewing.
Charleen D. - 29th October 2018
staying in Nuweland, Kaapstad
Busy, but beautiful.
Giel B. - 29th October 2018
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Baie besig en raserig.
Eddie S. - 29th October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordans Bay is a stunning holiday destination and is safe and clean.
Mmalepelle Joy M. - 28th October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
It's a great area with a lot of places to go to.
Tholoana R. - 28th October 2018
staying in Nuweland, Kaapstad
Beautiful, safe and ideal location for my stay.
Lizette B. - 27th October 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Is bietjie ver van die see af, maar oor die algemeen 'n lekker dorpie.
Eniah M. - 25th October 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Clean and secure place.
Sanet E. - 25th October 2018
staying in Simonstad, Kaapstad
Pragtig!
Derek T. - 24th October 2018
staying in Tokai, Kaapstad
The Rustic Manor BB is close to a large shopping mall (Blue Route) that has some excellent low cost eateries and houses many of the large South Africa chain stores. Tokai is leafy, quiet, top-end residential area.
Guy L. - 24th October 2018
staying in Vredehoek, Kaapstad
Great deel van die stad! Sal verseker weer hier bly.
Hans-peter V. - 23rd October 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Mooi geleë met goeie fasiliteite, inklusief, goeie hospitaal.
Martie D. - 23rd October 2018
staying in Welgemoed, Kaapstad
Kwaliteit en bekostigbare verblyf, sentraal geleë.
Maison C. - 22nd October 2018
staying in Constantia, Kaapstad
Beautiful place.
Charlene For Fritz D. - 22nd October 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
It is a safe area. Beautiful gardens and view.
Annelien L. - 22nd October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige plek met heerlike stoep-eetplekke en die see so wyd as wat die oog kan sien is asemrowend. Al het die wind die tweede dag van ons verblyf sommer lekker sterk gewaai, het dit ons nie gepla nie.
Jacobus Albertus V. - 22nd October 2018
staying in Kaapstad
Baie netjies.
Robyn B. - 21st October 2018
staying in Plattekloof, Kaapstad
Very close to most attractions in Cape Town.
Chenelle V. - 21st October 2018
staying in St James, Kaapstad
Wonderlike wegbreek!
Christo F. - 20th October 2018
staying in Table View, Kaapstad
Ons het 'n huurkarretjie gehad, maar dit was veilig om die motor by die Bayside Shopping Centre te parkeer en die MyCity publieke vervoer Waterfront toe te neem.
Moloko M. - 19th October 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
On point.
Tertia Scholtz S. - 18th October 2018
staying in Suidelike Voorstede, Kaapstad
Spitstye moet in aanmerking geneem word wanneer jy verkenning of uitstappies beplan. Onthou om vir jou 'n padkaart in te pak. GPS nie op datum met veranderde paaie nie en ek was geneig om rigting te verloor.
Geraldine N. - 18th October 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
MyCiti bus system is excellent and easy. You don't need to buy MyCiti bus cards, 15 on Norwood has this. All you need to do load money on the cards to travel on the bus. We put on R100 for the 5 days and was more than enough to travel to Waterfront and back and to Blouberg and back.
Christian W. - 18th October 2018
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Such an awesome place. Nice and quiet. Lovely restaurants and cute little shops. Lovely!
Luchane S. - 17th October 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Pragtige plek!
Jetro K. - 16th October 2018
staying in Bellville, Kaapstad
Naby belangrike plekke.
Jan Paul C. - 16th October 2018
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Awesome town with great views and lots to do!
Schanette M. - 16th October 2018
staying in Kaapstad
Om elke draai 'n nuwe asemwegslaan ervaring.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]