Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2496 resensies.
Marius D. - 27th August 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Pragtige dorp, naby al die mooiste plekkies waar jy net kan geniet om te koop of om weg te lê aan die heerlikste plaaslike produkte. Wynproe op Fairview tel onder ons gunstelingaktiwiteite. Route 44 tel onder my vrou se gunstelingbestemmings.
Dane P. - 27th August 2018
staying in Helena Heights, Kaapstad
It’s a beautiful area, it’s nice and quiet and definitely seems like a safe and secure area.
Minda G. - 27th August 2018
staying in Helena Heights, Kaapstad
Baie dankie vir goeie diens en geselligheid.
Alicia M. - 27th August 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Milnerton is a perfect holiday destination, close to all local amenities.
Marco N. - 27th August 2018
staying in Pinelands, Kaapstad
Pinelands is ideaal geleë. Nie ver van besienswaardighede nie. Vinnig by lughawe, V&A Waterfront, Tafelberg.
Denzil T. - 26th August 2018
staying in Vishoek, Kaapstad
Good, funky feel, especially with Kalk Bay just down the road. Fantastic for history lovers with Simons Town just down the road the other way.
Jan V. - 23rd August 2018
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Te mooi vir woorde.
Riaan D. - 22nd August 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie rustige omgewing en mense is vriendelik.
Mientjie S. - 21st August 2018
staying in Tokai, Kaapstad
Pragtige omgewing.
Priscilla W. - 21st August 2018
staying in Edgemead, Kaapstad
Quaint and quiet. The area would make anyone want to purchase property.
Lucille F. - 20th August 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lieflike kusdorpie met 'n rustige atmosfeer waar 'n persoon kan gaan om die rustigheid en utisig daarvan te beleef en waardeer.
Maryna E. - 20th August 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Dis fantasties om te sien hoe skoon die strate is en dat mens tot middernag in die strate kan loop en veilig voel.
Semone V. - 19th August 2018
staying in Brackenfell, Kaapstad
Peaceful, very nice and quiet.
Earle S. - 18th August 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Altyd lekker by die see.
Kobus F. - 18th August 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Wou nie terugkom nie.
Chantelle S. - 16th August 2018
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Pragtig.
Schalk K. - 16th August 2018
staying in Table View, Kaapstad
Baie lekker area. Geen probleme in die area ondervind nie.
Josias V. - 15th August 2018
staying in Morningside, Kaapstad
Stil en rustig. Naby genoeg aan dorp/stad om gerieflik te wees, maar ver genoeg weg om te kan rus en veilig voel in die aande.
David S. - 15th August 2018
staying in Seaforth, Kaapstad
It is very unique with plenty of history and everyone should respect it as such!
Ezelle H. - 14th August 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Awesome area, everything is close in terms of the beach, restaurants, shops and public transport. All you need is there.
Robert H. - 14th August 2018
staying in Edgemead, Kaapstad
Mooi rustige omgewing. Naby baie toerisme aantreklikhede. Ongelooflike mense!
Yovanka C. - 14th August 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Baie goed geleë en naby alles.
Jenny V. - 14th August 2018
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordonsbaai is ideale toeristebestemming, naby die wynroetes, die mooiste pad om die kus (Clarence Drive) wat mooier is as Chapmans Peak. Die strand en strate is skoon. Daar is genoeg winkels om daaglikse benodighede te koop en die groot Somerset Mall is nie ver nie. Buite seisoen is dit stil en rustig en dit voel veilig om op die strande te stap. Die uitsig vanaf Gordonsbaai is onvergeetlik mooi. 'n Perfekte vakansiebestemming.
Susan A. - 14th August 2018
staying in Groenpunt, Kaapstad
Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan.
Richard Z. - 13th August 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Love this place, the price is good, room is good, view is good!
Ann P. - 13th August 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Baie oulike plek met sy eetplekkies, ens. is dit 'n lekker plek om net 'n bietjie af te pak en te ontspan.
Dylon D. - 13th August 2018
staying in Big Bay, Kaapstad
Oor die algemeen 'n baie pragtige plek, baie rustig en netjies.
Jochemus H. - 13th August 2018
staying in Rondebosch, Kaapstad
Michaels restaurant naby die gastehuis bied ongelooflike waarde vir geld. Enigiets van ontbyt to aandetes.
Germa B. - 10th August 2018
staying in De Waterkant, Kaapstad
Funky, hip and happening!
Maria M. - 8th August 2018
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Beautiful place to be coming back soon.
Stephen P. - 8th August 2018
staying in Claremont, Kaapstad
Where we stayed is central to other attractions but the traffic in the area needs to be considered.
Charlotte M. - 8th August 2018
staying in Claremont, Kaapstad
I loved exploring Claremont. The road that the guesthouse is on is filled with many restaurants and bars, and only a 5 minute drive away is Cavendish Centre Shopping Mall (with numerous shops, restaurants, and a cinema). It really is a beautiful area and there is lots to do for single travellers, families, and business people.
Cheslin V. - 8th August 2018
staying in Muizenberg, Kaapstad
I would like to go again.
Denzil K. - 7th August 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Friendly well situated area.
Tania M. - 7th August 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Pragtige area.
Engela D. - 7th August 2018
staying in Table View, Kaapstad
Dit is so sentraal vanaf alles. Die busroete perfek om verskeie plekke te besoek. Ek sal dit verseker weer boek in die toekoms.
Margaret V. - 6th August 2018
staying in Milnerton, Kaapstad
Conveniently located as a central area to travel around Cape Town, city centre, northern and southern suburbs.
Marike F. - 6th August 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Volgende keer sal ek sommer langer bly! Daar is wonderlike wynplase en aktiwiteite in die area. Ons het ontbyt gaan eet by Meerlust (Carlucci) en die kos was fantasties. Daar is oorgenoeg plek vir kinders om te speel en oral sien mens bergfietsryers en mense wat draf. Die omgewing is pragtig en daar is nog baie om te ontdek in die area.
Johans H. - 6th August 2018
staying in Table View, Kaapstad
Die berg bly maar mooi, veral as jy hom nie elke dag sien nie.
Germa B. - 5th August 2018
staying in Durbanville, Kaapstad
Uitstekende area en wonderlike ligging.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za