Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Pieter V. - 6th September 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Dit is 'n heerlike stranddorpie - naby genoeg aan groter sentra vir bykomende vermaak. Getrou aan sy aard kan die Suidooster sy stempel met mening by tye kom afdruk, maar daarvoor vergoed die pragtige uitsig oor Valsbaai en die Hottentos-Hollandberge! Die boekwinkel is o.m. een van die grootste pluspunte! 'n MOET vir elke leser.
Ross M. - 5th September 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Nice if your used to the city.
Andre G. - 4th September 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Lieflike plek om in te bly.
Danie G. - 4th September 2017
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Oulike dorpie.
Deon B. - 4th September 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Dit was naby die area waar ons moes wees en was nie nodig om te jaag en ure in verkeer te sit nie.
Mias N. - 3rd September 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
'n Klein dorpie wat nou skielik uit sy nate bars weens ontwikkeling met groot besighede wat daar open. Nuwe residensiële gebiede word net buite die dorpskern opgerig met skole wat op groot toekomstige groei en vooruitgang dui. Dan is daar ook nog die wynroete asook maklike toegang tot paaie wat lei na Kaapstad en omgewing.
Magna C. - 1st September 2017
staying in Vredehoek, Kaapstad
Die naam Vredehoek sê alreeds dat dit 'n rustige, vreedsame hoekie teen die hange van Tafelberg is. Jy kan in vrede oor die opwindende, besige stad en baai uitkyk, sonder om bewus te wees van die geluide van die stad. Vredehoek is ideaal geleë t.o.v. belangrikste toegangsroetes na besienswaardighede en die lughawe en om die draai vanaf Gardens Winkelsentrum en restaurante.
Victor T. - 1st September 2017
staying in Vierlanden, Kaapstad
Stil en rustige area.
Johan D. - 30th August 2017
staying in Van Riebeeckstrand, Kaapstad
Mooi strand en omgewing.
André S. - 29th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Naby genoeg aan die stad, maar tog ver genoeg om uit die gedruis te wees. Baie goed geleë tussen Kaapstad en die Wynlande. Verblyf is goed geprys in vergelyking met die Wynlande.
Pote F. - 29th August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Mooi plek, pragtige berge, winderig, baie sentraal.
Tiisetso G. - 29th August 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
I totally enjoyed the entertainment in Cape Town.
Mandisa N. - 28th August 2017
staying in Plattekloof, Kaapstad
Four star.
Sapna G. - 28th August 2017
staying in Claremont, Kaapstad
Very central area. Close to Constantia winelands, highwayand beaches... They are all just a few minutes away.
Maritha D. - 28th August 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Het voorsien in al ons behoeftes. Pragtige area.
Megan M. - 28th August 2017
staying in Plattekloof, Kaapstad
Very peaceful.
Frikkie L. - 27th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Uitstekend.
Gaylia E. - 27th August 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Alle geriewe is naby.
C.a. V. - 27th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Oulik.
Gwyneth C. - 27th August 2017
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Very central with great beaches and shops nearby.
Alt L. - 25th August 2017
staying in Oranjezicht, Kaapstad
Enige tyd aan te beveel.
Febisola A. - 22nd August 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
It's a beautiful area with all amenities within reasonable distance.
Jeannette J. - 21st August 2017
staying in Edgemead, Kaapstad
Baie veilige woongebied.
Joseph E. - 21st August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Weer was ook fantasties en ongelooflike uitsig aan weerskante. Bote vaar rustig en sal graag so 'n vaart wil meemaak tot in diepwaters.
Rene V. - 19th August 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Die strand is nie skoon nie.
Yolande S. - 19th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Sentraal geleë.
Tania B. - 18th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Eerste keer in Big Bay, maar definitief nie die laaste keer nie.
Albert F. - 16th August 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Well maintained road infrastructure, close to shopping malls and central to most tourist sights. Area kept neat and clean.
Werner V. - 16th August 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Baie sentraal en kan maklik oral uitkom.
Deon S. - 15th August 2017
staying in Woodbridge Island, Kaapstad
Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite.
Bernie K. - 14th August 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie mooi omgewing en goeie eetplekke.
Margaret H. - 14th August 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Very central and convenient to all areas of the Cape Peninsula.
Jc D. - 14th August 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Beautiful little piece of heaven!
Naomi N. - 14th August 2017
staying in Drie Ankerbaai, Kaapstad
Het 'n gevoel van absolute veiligheid ervaar. Kon laataand afstap na die see toe.
Christine L. - 14th August 2017
staying in Tygervallei, Kaapstad
Sentraal en netjies en alles wat in 'n mens se behoeftes pas.
Daniel J. - 13th August 2017
staying in Tamboerskloof, Kaapstad
This area does not have off street parking but we did not have problems parking in the street.
Cora V. - 10th August 2017
staying in Tamboerskloof, Kaapstad
Tamboerskloof is fantasties. Dit is baie sentraal geleë. Daar is orals binne loop afstand lekker eetplekke vir ontbyt en aandetes. Daar is ook 'n baie mooi park waar mense met hulle honde stap en kindertjies kan speel. En mens sien die berg omtrent van enige plek af in Tamboerskloof.
Adriaan P V. - 7th August 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Groot vraagteken oor veiligheid saans.
Edna A. - 7th August 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen.
Elsabé K. - 7th August 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Dis 'n pragtige omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]