Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2505 resensies.
Christa D. - 26th January 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Fietsryers maak paaie onveilig.
Johan K. - 26th January 2017
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Een van die beste plekke in die Kaap!
Renee M. - 24th January 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Definitief lekker gekuier.
Mary D. - 19th January 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Net 'n bietjie winderig, maar die omgewing is tops. Baie rustig.
Gail F. - 18th January 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Lekker rusting en veilige vakansie-opsie.
Chris D. - 18th January 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Diksie's Restaurant just down the hill from the seascape made it even more awesome.
Wilmien C. - 18th January 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Baie sentraal geleë.
Corne S. - 17th January 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Central location and pleasant area.
Ben N. - 16th January 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Very nice, still semi-rustic shops and restaurants, very reasonable.
Jacques S. - 16th January 2017
staying in Mouille Point, Kaapstad
Pragtige ligging.
Elizabeth F. - 15th January 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Baie sentraal ten opsigte van verskeie Kaapse besienswaardighede en besigheidsdoeleindes.
Jan K. - 14th January 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Baie rustig, sal dit aanbeveel.
Jan & Elmarie K. - 14th January 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Baie goed geleë, omring deur pragnatuur en toerisme-aantreklikhede.
Roxanne S. - 13th January 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Constantia is quite central to everywhere else in Cape Town. It's quite safe, has lovely views and plenty of nearby facilities.
Elsabé V. - 12th January 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Lieflike omgewing en gedeelte van Kaapstad. Baie besienswaardighede. Was dit nie vir my vlug terug na Pretoria toe nie, sou ons graag langer wou bly om al die besienswaardighede onder meer Kirstenbosch, ens. te besoek.
Christiaan F. - 12th January 2017
staying in Kampsbaai, Kaapstad
Ongelooflik baie mense, veral op 'n Sondagoggend waar baie drawwers die sypaadjie gebruik. Die restaurante is baie duur, baie klein en beknop. Mense kom veel eerder vir die see en uitsig as vir die eet of vermaak.
Dolf C. - 12th January 2017
staying in Kaapstad
Cape Town and its environment as a whole has an enormous variety of activities to choose from and which suits every pocket and activity level. As a seaside city it offers both ocean and inland activities, from yachting to safari - it's all available. An exceptional winelover destination. Various cultural events to suit all tastes, vibrant nightlife, cosmopolitan population. and the favourable exchange rate gives more holiday for your Dollar/Pound/Euro. Highly recommended.
Annelien S. - 12th January 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Sentraal en naby al die toeriste-aantreklikhede.
Arnold G. - 12th January 2017
staying in Table View, Kaapstad
Baie naby alles in die Kaap en rustig.
Candice M. - 12th January 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie pragtige plek.
Michelle K. - 12th January 2017
staying in Vishoek, Kaapstad
Vishoek was vir ons 'n besonderse plekkie om vakansie te hou. Ons het toegang tot Kalkbaai, Simonstad, Muizenberg, ensovoorts. Die geskiedenis en kuierplekkies in die dorpies is nie te versmaai nie. Die beste eetplek was Napoli's Trattoria in die hoofpad. Die pasta en pizza's is soos net 'n regte Italianer (Pappa Bernado) dit kan maak. Baie dankie.
Adele C. - 12th January 2017
staying in Table View, Kaapstad
Lekker area met baie om te doen. Sal beslis weer daarheen gaan.
Christine J. - 11th January 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
Die Naval-museum is 'n moet!
Bose M. - 11th January 2017
staying in Nuweland, Kaapstad
Newlands is a quite and secure location.
Elmarie W. - 11th January 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is baie sentraal en naby alles geleë.
Martin A. - 11th January 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Een wonderlike plekkie met alles wat jy nodig het om jou vakansie 'n wonderlike ervaring te maak: veilige strande, genoeg parkering, goeie winkels naby en vermaak op sy beste.
Adele V. - 10th January 2017
staying in Kaapstad
'n Regte belewenis. Indien enige iemand Kaapstad beter wil leer ken, kan ek beslis aanbeveel dat hulle van die rooi toerbusse "Hop-on-hop-off" gebruik moet maak. Dit was beslis die moeite werd en ons het dit terdee geniet!
Nico P. - 10th January 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Muizenberg is 'n pragtige dorp. Die DA verdien 'n 5-ster-gradering vir netheid in die dorp en op die strand. Muizenberg is tops!
Hennie V. - 10th January 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Die kompleks se eienaars moet 'n groot braai bou wat almal kan gebruik. Ons Namibiërs hou van vleis en braai.
Yolien J. - 10th January 2017
staying in Table View, Kaapstad
Awesome place, stunning beach, great shops, nightlife and convenient public transport. Great place. New Year's Eve on the beach was epic!
Elvin V. - 10th January 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Very Nice!
Sophia P. - 9th January 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Ek verkies 'n rustige omgewing wanneer ek vakansie hou en hierdie was perfek!
Louise L. - 9th January 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Noordhoek is beautiful! Mooiste wit strand. Baie lekker eetplekke en gawe "community".
Lydia S. - 9th January 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Peaceful, breathtaking and clean.
Neels B. - 9th January 2017
staying in Table View, Kaapstad
Heel nice, naby die stad, maar tog ver genoeg as vakansiebestemming.
Marie M. - 9th January 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Beautiful.
Judy B. - 9th January 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
Baie mooi plek en sentraal geleë.
Theo-leighton D. - 8th January 2017
staying in Rondebosch, Kaapstad
Pragtige area.
Theresa T. - 8th January 2017
staying in Parow, Kaapstad
Location ideal and central to all amenities.
Nooshin C. - 7th January 2017
staying in Milnerton, Kaapstad
It's perfectly located to all major routes and sites. Good convenience to shopping amenities and beach. Friendly and helpful security staff.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za