Resensies van Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.51 uit 5 gekry volgens 2597 resensies.
Jenny R. - 7th March 2017
staying in Kaapstad Middestad, Kaapstad
Moet dit nie misloop nie!
Roy D. - 6th March 2017
staying in Welgelegen , Kaapstad
Welgelegen is close to the N1, next to Bellville and easy access to N1 City and Century City. Not far from Cape Town either.
Hester N. - 5th March 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Dis maar stad en besig. Wat dit wel besonders maak, is die feit dat 'n mens so half tussen Kaapstad, Stellenbosch en Paarl is. Jy is dus baie naby alles.
Jj En Bi L. - 4th March 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
My enigste groot kritiek was hoe die mense oor die naweek reg voor ons op die strand sonder skaamte die strand en bosse as toilette gebruik het - broeke was afgetrek in volle aanskou van ons almal op die stoep en hulle het 'n helse gemors gelos met toiletpapier en tissues orals langs die plaveisel en strand. Die plaaslike mense sal die probleem moet hanteer - wanneer ons teruggaan sal ons seker maak dat ons nie oor 'n naweek by die huis bly nie, maar eerder " site seeing " gaan doen. Die dorp is baie goed onderhou en skoon met baie goeie eet plekke en goeie winkels . Mense stap tot laat in die aand na en van die eetplekke .
Theo M. - 3rd March 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Glencairn is in 'n pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die baai. Dit is baie naby Simonstad, Boulders, Fishoek en ander klein dorpies wat 'n besoek werd is. Dit is ook nie ver van Kaapstad af nie so dis 'n goeie plek om in te bly.
Michelle P. - 3rd March 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Baie mooi dorpie.
Sophie O. - 3rd March 2017
staying in Big Bay, Kaapstad
Perfect for tourists, the sea is a stone throw away. It's centrally located and travelling to V&A Waterfront, Table Mountain as well as other tourist attraction sites are easy. The best place to visit.
Michelle H. - 3rd March 2017
staying in Tokai, Kaapstad
Was aangenaam verras met die Blue Route Mall. Dis nie so besig nie en ons sal weer soontoe gaan om meer plekke te besoek.
Sharita J. - 2nd March 2017
staying in Brackenfell, Kaapstad
Dis 'n rustige omgewing en vriendelike mense.
Hazel G. - 2nd March 2017
staying in Bellville, Kaapstad
The area was safe and good.
Martin J. - 1st March 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Lekker rustige dorpie wat sentraal geleë is.
At M. - 27th February 2017
staying in Groenpunt, Kaapstad
Net vreeslik besig met baie verkeer.
Naema C. - 24th February 2017
staying in Nuweland, Kaapstad
Sentraal geleë.
Martin S. - 23rd February 2017
staying in Glencairn, Kaapstad
Goeie ligging waarvandaan besoeke aan Muizenberg, Kalkbaai, Vishoek, Simonstad, Kaappunt en Houtbaai gerieflik afgelê kan word.
Maggie B. - 22nd February 2017
staying in Boston, Kaapstad
Very busy.
Jan B. - 22nd February 2017
staying in Simonstad, Kaapstad
Beste plek in die Kaap.
Jbl. Van Es A. - 22nd February 2017
staying in Table View, Kaapstad
Vir surfers is dit 'n puik plek.
Anette G. - 22nd February 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordonsbaai is 'n juweel.
Jan E. - 21st February 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Redelik goed. Net jammer die verkeer en ek is nie maats nie.
Marita H. - 21st February 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Ek en my man sal graag weer daar gaan bly.
Andre B. - 21st February 2017
staying in Kalkbaai, Kaapstad
Mens is bederf met keuses van restaurante en ons het die heerlikste etes genuttig. Lekker besige plek.
Leonie D. - 21st February 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Durbanville is baie sentraal geleë en 'n mens kan sommer maklik binne 'n uur by plekke soos Houtbaai en Simonstad wees. Daar is lekker wynplase in die omgewing met heerlike eetplekke.
Bradley V. - 20th February 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Lieflike plek, maar die wind waai vreeslik.
Eddie S. - 20th February 2017
staying in Gordonsbaai, Kaapstad
Gordan's Bay is beautiful, clean and a must visit.
Gaenor E. - 20th February 2017
staying in Salt River, Kaapstad
Busy, can be noisy, however, it does settle down after hours. Love the easy and close access to restaurants, pubs, coffee shops, markets and supermarkets.
Dirk L. - 18th February 2017
staying in Noordhoek, Kaapstad
Baie sentraal geleë.
Ann V. - 16th February 2017
staying in Boston, Kaapstad
Boston is 'n baie veilige area en rustig.
Mandi V. - 16th February 2017
staying in Nuweland, Kaapstad
Rugbybestemming!
Ferdinand H. - 16th February 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Die plek om te wees.
Susan K. - 15th February 2017
staying in Boston, Kaapstad
Goed geleë.
Angelique V. - 14th February 2017
staying in Pinelands, Kaapstad
Lekker naby Kaapstad, die Waterfront, die middedorp en die lughawe.
Nico S. - 13th February 2017
staying in Constantia, Kaapstad
Mal daaroor - bly altyd in Constantia saam my gesin.
Teresa F. - 13th February 2017
staying in Bellville, Kaapstad
Ek het familie in Bellville wat die bestemming gemaklik naby maak, maar sou andersins steeds nader aan Kaapstad self wou bly as ek 'n toeris was.
Samantha S. - 13th February 2017
staying in Muizenberg, Kaapstad
Muizenberg is beeldskoon en ek sal dit vir toeriste aanbeveel.
Marina R. - 13th February 2017
staying in Table View, Kaapstad
Pragtige plek met die mooiste uitsig op Tafelberg. Sal verseker weer in die area bly.
Marius B. - 10th February 2017
staying in Table View, Kaapstad
Great for windsurfing.
Pierre S. - 7th February 2017
staying in Durbanville, Kaapstad
Al my vriende bly daar. So ek was sentraal. Ligging is goed.
Neil En Miranda T. - 7th February 2017
staying in Pinelands, Kaapstad
'n Te positiewe resensie veroorsaak 'n oorstromming na daai omgewing!
Dolandi V. - 6th February 2017
staying in Table View, Kaapstad
Dit was asemrowend mooi! Sal definitief in die toekoms bietjie langer daar wil oorbly!
Hennie E. - 5th February 2017
staying in Table View, Kaapstad
Nice omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]