Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Uitspan Selfsorg Huisie

"Kaapstad bly maar net die skone Moederstad. Pragtig!"

Kaapstad

Green Point Gem

"Everything was going well."

Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Goed geleë teen billike prys. Net 'n paar klein dinge regstel dan is dit 5 ster-akkommodasie."

Kaapstad

Aloha Lodge

"Skoon en netjies in vergelyking met ander groot stede in SA."

Kaapstad

10 Van Der Westhuizen

"One of the best cities in SA, for sure."

Kaapstad

The Mills Cottages

"A place I would recommend to anyone for a breakaway or for business."

Kaapstad

On The Beach at Strand

"Kaapstad is 'n sprokiesmooi stad met pragtige strande!"

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Hotel

"'n Ryk geskiedenis. Fantastiese plek."

Kaapstad

Broadway Tygervalley

"Ons is van Kaapstad en dit is verreweg die beste toeristebestemming."

Kaapstad

1405 Hibernian Towers

"Altyd heerlik om in Kaapstad te kuier."

Kaapstad

Induna Lodge

"Cape Town is a beautiful place and I would recommend it to all. "

Kaapstad

a'Vue Guesthouse

"It is Cape Town. If you don't visit it is your loss."

Kaapstad

City Lodge Hotel V&A Waterfront

"Taking in the tourist sites a must. "

Kaapstad

Villa Amanzi

"The most beautiful place in the world!"

Kaapstad

Flat on Hunters Green

"Die mooiste stad in die wêreld, en definitief die mees vriendelikste inwoners. "

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Kaapstad is 'n lieflike toeristebestemming eb daar is werklik baie om te doen en te sien."

Kaapstad

11 Mountain Stream

"Beslis die moeite werd om te besoek."

Kaapstad

Avar Lodge

"Lovely place."

Kaapstad

Studio on Bordeaux

"Was lekker om bekende plekke te sien. By Tafelberg gaan pensionarisse op en af vir R100. Aquarium gee ook goeie afslag. In jou verjaarsdagmaand gaan jy verniet op met kabelkar."

Kaapstad

St Tropez Seefront Woonstel

"Altyd luuks om hier 'n draai te maak as 'n toeris. Van wynproe tot brandewyn, mens kan nie regtig verkeerd gaan nie."

Kaapstad

Die Peperboom

"City sightseeing bustoere is 'n moet."

Kaapstad

Eden on the Bay 171

"Baie bly dit gaan vooruit en is so skoon!"

Kaapstad

Silver Tree

"Beveel hul hoogs aan."

Kaapstad

Happy Home Woodstock

"Dit sal voordelig wees om 'n one-page pamflet ook beskikbaar te stel van "things to do in and around Woodstock". "

Kaapstad

Barnacle Tree

"Great city. "

Kaapstad

The Manor House

"Dit bly die mooi moederstad. "

Kaapstad

Plattekloof Premium Lodge

"Always beautiful. "

Blad
Blad 76 - Wys 2251 tot 2280
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem