Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"Tygervallei Waterfront (Copper Club), V&A Waterfront (Open top bustoere en Quay Four, Cape Fish Market), Bloubergstrand (Blue Peter) = Wêreldklas-bestemming!"
"Love Cape Town! I lived there for a few years. The Strand was very dissapointing though."
"Dit is 'n rustig en veilige omgewing. Was sentraal om Grand West en Waterfront te besoek. "
"Ons geniet Kaapstad baie. Ons het van 2006 omtrent elke jaar gegaan behalwe verlede jaar met lockdown. Sal altyd teruggaan of dit die Weskus is of in Kaapstad ─ dit is lekker."
"Baie skoon, daar is baie besienswaardighede en dan is die mense onbeskryflik vriendelik en hulpwaardig."
"Kaapstad en omgewing is die mooiste deel van SA. Spesiale plantegroei, die oseaan en berge met wêreld-gehalte wynplase teen 'n fraksie van die prys wanneer jy dit vergelyk met internasionale bestemmings soos Australië, Kalifornië of Frankryk! Local in Kaapstad is nie slegs lekker nie, dit is ongelooflik!"
"Kaapstad is baie lekker as 'n toerismebestemming. Daar is genoeg uithangplekke."
"Definitief 5 ster-gehalte. Besienswaardighede uitstekend en hul maak voorsorg vir pensionarisse. Paaie en strate besonder skoon."
"Kaapstad sal altyd die ideale vakansiebestemming bly en Durbanville sal ek altyd aanbeveel as die perfekte area in Kaapstad om akkommodasie te bespreek. Mense is vriendelik, gasvry en die area is boomryk en netjies. 'n Mens wil amper nie totsiens sê nie."