Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.

Kaapstad

Se La Vie Guest Suite

"Baie verkeer en baie besig."

Kaapstad

Thyme Wellness Spa and Guesthouse

"Baie mooi, asemrowende mooi plekke om te sien."

Kaapstad

Protea Retreat

"Bly mooi as jy van Pretoria af kom."

Kaapstad

Small Bay Guest House

"The red bus tour to Franschhoek and Stellenbosch was a delightful experience. Our driver, Steven, gave us the most relaxing trip and our tour guide, Charles, gave us all the information needed for the wine tasting as well as historic facts on places that we passed. The MyCiti Bus is really a huge benefit and very affordable when you don't have your own vehicle."

Kaapstad

Cap d'Azur Woonstel

"Kaapstad is die Moeder Natuur vir toerisme."

Kaapstad

Ocean View 701

"Die Kaap bly altyd ’n lekker bestemming om vakansie te hou. Sal graag permanent in die Kaap wil bly."

Kaapstad

Small Bay Guest House

"The most beautiful mother city!"

Kaapstad

Heldersig Cottage

"So baie om te besigtig. Alles natuurlik weather permitting."

Kaapstad

Deluxe Beachfront Apartment

"Cape Town is the place to be all seasons of the year."

Kaapstad

Beach Daze

"Cape Town is a nice place."

Kaapstad

Broadway Guest House

"Vriendelik, skoon stad met baie om te sien."

Kaapstad

Eclipse Stylish Studio

"Kan nie kla nie. Lekker vakansiestad. Lekker eetplekke. Sommer net baie lekker."

Kaapstad

Signal Hill Lodge

"Best tourism destination with a very big diversity of things to do and see."

Kaapstad

3 Zeezicht Apartment

"Cape Town is good. "

Kaapstad

The Palms

"Altyd 'n wonderlike plek om vakansie te gaan hou."

Kaapstad

Chartfield Guesthouse

"Mooiste stad in die wêreld."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Dit is 'n lieflike plek vir 'n wegbreek. Meer as genoeg goed om te doen, selfs as die weer nie saamspeel nie. Jy moet wel bereid wees om bietjie te ry om by alles uit te kom."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Dit is puik vir toeriste, maar hul moet ook in ag neem dat ons Suid-Afrikaners nie kan meeding met die pond en dollar nie."

Kaapstad

Caesar's Self-catering

"Die mooiste stad in die land en naby ander toeriste bedrywighede en jy kan maklik toegang kry tot winkels en ander kuierplekke."

Kaapstad

Elements

"Love it! Sal enige tyd weer besoek."

Kaapstad

Hibernian Towers 307

"Altyd die beste vakansiebestemming vir ons."

Kaapstad

Sea Spray 202A

"Kaapstad is baie mooi, maar net baie duur."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Baie rustige omgewing."

Kaapstad

Morningside Apartment 6B

"Besonders mooi en het iets van alles om te sien en te doen. Die restuarante se kos was baie aangenaam gewees en die publieke vervoer fantasties."

Kaapstad

Nautica Deluxe

"Wens ek kon daar bly. "

Kaapstad

Town Lodge Bellville

"Awesome destination."

Blad
Blad 81 - Wys 2401 tot 2430
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang