Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Kakamas

4.3 / 5  
volgens 66 resensies
Lees regte resensies van Kakamas van 66 geverifieerde gaste.
Indien jy Kakamas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Kakamas.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kakamas gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kakamas Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kakamas Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kakamas

New Beginnings Guesthouse and Self-catering bied gemaklike verblyf in Kakamas se middedorp. Gaste kan kies tussen 3 kamers en 'n selfsorg-eenheid met lugversorging wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kakamas

Palmhof Chalets is in Kakamas, naby die Oranjerivier, in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari geleë. Ons streef daarna om ons gaste te bederf met 'n rustige, aangename ervaring in hierdie vreedsame omge...

Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kakamas

Accommodation Kakamas bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net oornag. Dit is op dieselfde perseel as The Rosé Café geleë wat ontbyt, middagete en aandete bedien. Dit ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Kakamas

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groen Kalahari, Riemvasmaak Streek

Vergelegen Country Guesthouse is in die Oranjeriviervallei geleë in 'n pragtige plaasomgewing in die buitewyke van Kakamas. Die gastehuis is op die deurpad na die Kalahari en Namibië, Namakwaland en die Richtersve...


Gastehuise binne 50 km vanaf Kakamas

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

The Falls Guest House bestaan uit 6 luukse selfsorg-eenhede, elk met 'n weelderige en-suite-badkamer met ondervloerse verhitting, kombuisie met ’n ketel, broodrooster, yskassie, mikrogolfoond en dubbelwasbak. Daar...

Vanaf
R270
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Augrabies, Groen Kalahari

Welkom by die Augrabies Valle Gastehuis en Kampeerterrein! 'n Luukse dog gemaklike gastehuis op die randjie van die magtige Augrabies-waterval, een van die grootste watervalle ter wêreld. Ons 6 luukse selfsorg-een...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

La Palma is tussen die Oranjerivier en die bekende Groen Kalahari-wingerde van Keimoes op die Oranjerivier-wynroete geleë. Daar is 8 nuwe eenhede waarvan 4 selfsorg is. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op so...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

Aloe View is 'n unieke gastehuis sentraal geleë in Keimoes se hoofstraat langs die hoofweg. Die gastehuis bied 5 en suite-kamers wat individueel versier is. Vars, wit linne en toiletware word voorsien in elke kam...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

The Overlook is gerieflik geleë op 'n heuwel in die middel van die dorp Keimoes. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 3 grasdak-chalets en 'n gesinseenheid met lieflike uitsigte oor die wingerde van die Oranj...

33% af Winteraanbod!
VanafR990
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Keimoes, Groen Kalahari

Ou Skool Gastehuis was oorspronklik 'n ou skool in die vroeë 70's. Die gastehuis, konferensie- en funksiegeriewe, kampterrein, koffiewinkel en plaasstal is langs die R27 geleë. Dié gastehuis beskik oor 10 eenhed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kakamas gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Kakamas akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Kakamas akkommodasie soek. Sodra jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]